Millat al-Islam

Chapter 1 · 7 verses · Imam M. A. Baker

Surah Al-Fatihah in Afrikaans

Arabic with tafsir Listen to Surah Al-Fatihah (1787 reciters)

بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ ١In die Naam van Allah, die Barmhartige die Genadige ٱلۡحَمۡدُ لِلَّهِ رَبِّ ٱلۡعَٰلَمِينَ ٢Alle lof kom Allah toe, die Heer van die Wêrelde ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ ٣die Barmhartige, die Genadige مَٰلِكِ يَوۡمِ ٱلدِّينِ ٤Meester van die Oordeelsdag إِيَّاكَ نَعۡبُدُ وَإِيَّاكَ نَسۡتَعِينُ ٥U alleen aanbid ons, en U alleen smeek ons om hulp ٱهۡدِنَا ٱلصِّرَٰطَ ٱلۡمُسۡتَقِيمَ ٦Lei ons op die regte weg صِرَٰطَ ٱلَّذِينَ أَنۡعَمۡتَ عَلَيۡهِمۡ غَيۡرِ ٱلۡمَغۡضُوبِ عَلَيۡهِمۡ وَلَا ٱلضَّآلِّينَ ٧die weg van hulle aan wie U,U guns bewys het;nie die weg van hulle wie U toorn verdien nie, of die weg van hulle wat afgedwaal het nie

Translation: Imam M. A. Baker.