بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ
ٱقۡتَرَبَتِ ٱلسَّاعَةُ وَٱنشَقَّ ٱلۡقَمَرُ ١Die Uur het nader gekom, en die maan was oopgesplits وَإِن يَرَوۡاْ ءَايَةً يُعۡرِضُواْ وَيَقُولُواْ سِحۡرٌ مُّسۡتَمِرٌّ ٢En as hulle ’n teken sien, draai hulle weg en sê: Verganklike towery وَكَذَّبُواْ وَٱتَّبَعُوٓاْ أَهۡوَآءَهُمۡۚ وَكُلُّ أَمۡرٍ مُّسۡتَقِرٌّ ٣En hulle ontken, en volg hulle slegte neigings. Maar elke saak word afgehandel وَلَقَدۡ جَآءَهُم مِّنَ ٱلۡأَنۢبَآءِ مَا فِيهِ مُزۡدَجَرٌ ٤En sekerlik het daar verhale tot hulle gekom, wat moet afskrik حِكۡمَةُۢ بَٰلِغَةٌۖ فَمَا تُغۡنِ ٱلنُّذُرُ ٥volmaakte wysheid; maar die waarskuwings baat nie فَتَوَلَّ عَنۡهُمۡۘ يَوۡمَ يَدۡعُ ٱلدَّاعِ إِلَىٰ شَيۡءٍ نُّكُرٍ ٦draai daarom weg van hulle af. Die Dag waarop die Aanroeper hulle tot iets onaangenaams sal uitnooi خُشَّعًا أَبۡصَٰرُهُمۡ يَخۡرُجُونَ مِنَ ٱلۡأَجۡدَاثِ كَأَنَّهُمۡ جَرَادٌ مُّنتَشِرٌ ٧sal hulle met neergeslane oë uit hulle grafte kom, soos verstrooi- de sprinkane مُّهۡطِعِينَ إِلَى ٱلدَّاعِۖ يَقُولُ ٱلۡكَٰفِرُونَ هَٰذَا يَوۡمٌ عَسِرٌ ٨terwyl hul na die Aanroeper sal beweeg. Die ongelowiges sal sê: Dit is ’n moeilike Dag ۞ كَذَّبَتۡ قَبۡلَهُمۡ قَوۡمُ نُوحٍ فَكَذَّبُواْ عَبۡدَنَا وَقَالُواْ مَجۡنُونٌ وَٱزۡدُجِرَ ٩Vóór hulle het die volk van Noag verwerp ~ hulle het Ons boodskapper verwerp en gesê: ’n Kranksinnige, en hulle het hom verdryf فَدَعَا رَبَّهُۥٓ أَنِّي مَغۡلُوبٌ فَٱنتَصِرۡ ١٠Daarom het hy tot sy Heer geroep: Ek is verslae; help my tog فَفَتَحۡنَآ أَبۡوَٰبَ ٱلسَّمَآءِ بِمَآءٍ مُّنۡهَمِرٍ ١١Toe het Ons die hekke van die hemel oopgemaak vir die stromende water وَفَجَّرۡنَا ٱلۡأَرۡضَ عُيُونًا فَٱلۡتَقَى ٱلۡمَآءُ عَلَىٰٓ أَمۡرٍ قَدۡ قُدِرَ ١٢en die water uit fonteine oor die land laat vloei, sodat die vloedwaters mekaar ontmoet het volgens ’n maatstaf wat reeds verorden was وَحَمَلۡنَٰهُ عَلَىٰ ذَاتِ أَلۡوَٰحٍ وَدُسُرٍ ١٣En Ons het hom op iets, bestaande uit planke en spykers, vervoer تَجۡرِي بِأَعۡيُنِنَا جَزَآءً لِّمَن كَانَ كُفِرَ ١٤wat onder Ons oë voortgedrywe het ~ ’n beloning vir hom wat verwerp was وَلَقَد تَّرَكۡنَٰهَآ ءَايَةً فَهَلۡ مِن مُّدَّكِرٍ ١٥En sekerlik het Ons dit tot ’n teken gemaak, maar is daar iemand wat wil onthou فَكَيۡفَ كَانَ عَذَابِي وَنُذُرِ ١٦Hoe vreeslik was My kastyding en My waarskuwing وَلَقَدۡ يَسَّرۡنَا ٱلۡقُرۡءَانَ لِلذِّكۡرِ فَهَلۡ مِن مُّدَّكِرٍ ١٧En Ons het die Qur’ãn inderdaad maklik gemaak om te onthou, maar is daar iemand wat sal onthou كَذَّبَتۡ عَادٌ فَكَيۡفَ كَانَ عَذَابِي وَنُذُرِ ١٨Aad het verloën, en hoe vreeslik was My kastyding en My waar- skuwing toe إِنَّآ أَرۡسَلۡنَا عَلَيۡهِمۡ رِيحًا صَرۡصَرًا فِي يَوۡمِ نَحۡسٍ مُّسۡتَمِرٍّ ١٩Sekerlik het Ons ’n woedende wind op ’n vreeslike ongelukkige dag teen hulle uitgestuur تَنزِعُ ٱلنَّاسَ كَأَنَّهُمۡ أَعۡجَازُ نَخۡلٍ مُّنقَعِرٍ ٢٠wat die mense weggeruk het asof hulle stamme van ontwortelde palmbome was فَكَيۡفَ كَانَ عَذَابِي وَنُذُرِ ٢١Hoe vreeslik tog was My kastyding en My waarskuwing وَلَقَدۡ يَسَّرۡنَا ٱلۡقُرۡءَانَ لِلذِّكۡرِ فَهَلۡ مِن مُّدَّكِرٍ ٢٢En Ons het die Qur’ãn inderdaad maklik gemaak om te onthou, maar is daar iemand wat sal onthou كَذَّبَتۡ ثَمُودُ بِٱلنُّذُرِ ٢٣Thamoed het die waarskuwing verwerp فَقَالُوٓاْ أَبَشَرًا مِّنَّا وَٰحِدًا نَّتَّبِعُهُۥٓ إِنَّآ إِذًا لَّفِي ضَلَٰلٍ وَسُعُرٍ ٢٤Hulle het gesê: Moet ons nou ’n enkele persoon uit ons midde volg? Dan sal ons sekerlik in dwaling en kranksinnigheid ver- keer أَءُلۡقِيَ ٱلذِّكۡرُ عَلَيۡهِ مِنۢ بَيۡنِنَا بَلۡ هُوَ كَذَّابٌ أَشِرٌ ٢٥Is uit die midde van ons almal, die aanmaning alleen aan hóm gestuur? Nee, hy is ’n onbeskaamde leuenaar سَيَعۡلَمُونَ غَدًا مَّنِ ٱلۡكَذَّابُ ٱلۡأَشِرُ ٢٦Môre sal hulle weet wie die leuenaar, die onbeskaamde, is إِنَّا مُرۡسِلُواْ ٱلنَّاقَةِ فِتۡنَةً لَّهُمۡ فَٱرۡتَقِبۡهُمۡ وَٱصۡطَبِرۡ ٢٧Ons gaan hulle waarlik nou die kamelin stuur om hulle op die proef te stel; hou hulle dop, en beoefen geduld وَنَبِّئۡهُمۡ أَنَّ ٱلۡمَآءَ قِسۡمَةُۢ بَيۡنَهُمۡۖ كُلُّ شِرۡبٍ مُّحۡتَضَرٌ ٢٨Stel hulle in kennis dat die water tussen hulle verdeel is; elke drinkbeurt sal in ag geneem moet word فَنَادَوۡاْ صَاحِبَهُمۡ فَتَعَاطَىٰ فَعَقَرَ ٢٩Maar hulle het hul metgesel geroep, en hy het ‘’n swaard geneem en haar kniesening afgekap فَكَيۡفَ كَانَ عَذَابِي وَنُذُرِ ٣٠Hoe vreeslik dan was My kastyding en My waarskuwing إِنَّآ أَرۡسَلۡنَا عَلَيۡهِمۡ صَيۡحَةً وَٰحِدَةً فَكَانُواْ كَهَشِيمِ ٱلۡمُحۡتَظِرِ ٣١Ons het waarlik ’n enkele kreet oor hulle afgestuur, toe was hulle soos die droë stokke waarvan ’n veekraal gemaak word وَلَقَدۡ يَسَّرۡنَا ٱلۡقُرۡءَانَ لِلذِّكۡرِ فَهَلۡ مِن مُّدَّكِرٍ ٣٢En Ons het die Qur’ãn inderdaad maklik gemaak om te onthou, maar is daar iemand wat sal onthou كَذَّبَتۡ قَوۡمُ لُوطِۭ بِٱلنُّذُرِ ٣٣Die volk van Lot het ook die waarskuwing verwerp إِنَّآ أَرۡسَلۡنَا عَلَيۡهِمۡ حَاصِبًا إِلَّآ ءَالَ لُوطٍۖ نَّجَّيۡنَٰهُم بِسَحَرٍ ٣٤Sekerlik het Ons ’n storm van stene oor hulle laat reën, met uitsondering van die volgelinge van Lot, wat Ons met die dae- raad verlos het نِّعۡمَةً مِّنۡ عِندِنَاۚ كَذَٰلِكَ نَجۡزِي مَن شَكَرَ ٣٥as ’n guns van Ons. Want só beloon Ons diegene wat dank betuig وَلَقَدۡ أَنذَرَهُم بَطۡشَتَنَا فَتَمَارَوۡاْ بِٱلنُّذُرِ ٣٦En voorwaar, hy het hulle teen Ons vreeslike oordeel gewaarsku, maar hulle het oor die waarskuwing geredekawel وَلَقَدۡ رَٰوَدُوهُ عَن ضَيۡفِهِۦ فَطَمَسۡنَآ أَعۡيُنَهُمۡ فَذُوقُواْ عَذَابِي وَنُذُرِ ٣٧En hulle het waarlik probeer om hom van sy gaste af te keer, maar Ons het hulle oë verblind en gesê: Smaak dan My kastyding en My Waarskuwing وَلَقَدۡ صَبَّحَهُم بُكۡرَةً عَذَابٌ مُّسۡتَقِرٌّ ٣٨En sekerlik het ’n blywende straf hulle in die oggend ingehaal فَذُوقُواْ عَذَابِي وَنُذُرِ ٣٩Smaak nou My straf en My waarskuwing وَلَقَدۡ يَسَّرۡنَا ٱلۡقُرۡءَانَ لِلذِّكۡرِ فَهَلۡ مِن مُّدَّكِرٍ ٤٠En Ons het die Qur’ãn inderdaad maklik gemaak om te onthou, maar is daar iemand wat sal onthou وَلَقَدۡ جَآءَ ءَالَ فِرۡعَوۡنَ ٱلنُّذُرُ ٤١En sekerlik het die waarskuwing na die volk van Farao gekom كَذَّبُواْ بِـَٔايَٰتِنَا كُلِّهَا فَأَخَذۡنَٰهُمۡ أَخۡذَ عَزِيزٍ مُّقۡتَدِرٍ ٤٢Hulle het al Ons tekens verwerp, daarom het Ons hulle vasgegryp met die beslaglegging deur die Magtige, die Kragtige أَكُفَّارُكُمۡ خَيۡرٌ مِّنۡ أُوْلَٰٓئِكُمۡ أَمۡ لَكُم بَرَآءَةٌ فِي ٱلزُّبُرِ ٤٣Is julle ongelowiges beter as hulle, of besit julle ’n vrystelling in die geskrifte أَمۡ يَقُولُونَ نَحۡنُ جَمِيعٌ مُّنتَصِرٌ ٤٤Of sê hulle: Is ons dan ’n skare wat mekaar bystand moet ver- leen سَيُهۡزَمُ ٱلۡجَمۡعُ وَيُوَلُّونَ ٱلدُّبُرَ ٤٥Gou-gou sal die skare op die vlug gejaag word, en hulle sal die rug draai بَلِ ٱلسَّاعَةُ مَوۡعِدُهُمۡ وَٱلسَّاعَةُ أَدۡهَىٰ وَأَمَرُّ ٤٦Nee, die Uur is hul beloofde tyd, en die Uur sal uiters rampspoe- dig en bitter wees إِنَّ ٱلۡمُجۡرِمِينَ فِي ضَلَٰلٍ وَسُعُرٍ ٤٧Voorwaar, die misdadigers verkeer in dwaling en moeilikheid يَوۡمَ يُسۡحَبُونَ فِي ٱلنَّارِ عَلَىٰ وُجُوهِهِمۡ ذُوقُواْ مَسَّ سَقَرَ ٤٨Op die Dag wanneer hulle op hul aangesig deur die Vuur gesleep sal word, sal daar gesê word: Smaak die aanraking van die Hel إِنَّا كُلَّ شَيۡءٍ خَلَقۡنَٰهُ بِقَدَرٍ ٤٩Voorwaar, Ons het alles volgens ’n maatstaf geskape وَمَآ أَمۡرُنَآ إِلَّا وَٰحِدَةٌ كَلَمۡحِۭ بِٱلۡبَصَرِ ٥٠En Ons gebod kom slegs een maal, soos ’n oogwink وَلَقَدۡ أَهۡلَكۡنَآ أَشۡيَاعَكُمۡ فَهَلۡ مِن مُّدَّكِرٍ ٥١En sekerlik het Ons die gelyke van julle vernietig; maar is daar iemand wat sal onthou وَكُلُّ شَيۡءٍ فَعَلُوهُ فِي ٱلزُّبُرِ ٥٢En alles wat hulle doen, is in die geskrifte opgeteken وَكُلُّ صَغِيرٍ وَكَبِيرٍ مُّسۡتَطَرٌ ٥٣En alles, groot en klein, is neergeskryf إِنَّ ٱلۡمُتَّقِينَ فِي جَنَّٰتٍ وَنَهَرٍ ٥٤Voorwaar, die godvresendes sal te midde van Tuine en riviere vertoef فِي مَقۡعَدِ صِدۡقٍ عِندَ مَلِيكٍ مُّقۡتَدِرِۭ ٥٥in ’n ware vesting, in die aanwesigheid van ’n Almagtige Koning