ملة الإسلام

السورة 44 · 59 آية · Imam M. A. Baker

سورة الدخان باللغة الأفريكانية

السورة بالعربية مع التفسير استمع إلى سورة الدخان (1,230 قارئاً)
مكيةسورة الدخان٥٩ آية

بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ

حمٓ ١Gaa-Miem وَٱلۡكِتَٰبِ ٱلۡمُبِينِ ٢By die Boek wat verduidelik إِنَّآ أَنزَلۡنَٰهُ فِي لَيۡلَةٍ مُّبَٰرَكَةٍۚ إِنَّا كُنَّا مُنذِرِينَ ٣Waarlik, Ons het dit in ’n geseënde nag geopenbaar, en Ons waarsku altyd فِيهَا يُفۡرَقُ كُلُّ أَمۡرٍ حَكِيمٍ ٤Daarin word alles verduidelik أَمۡرًا مِّنۡ عِندِنَآۚ إِنَّا كُنَّا مُرۡسِلِينَ ٥’n Gebod van Ons ~ waarlik, Ons stuur altyd boodskappers رَحۡمَةً مِّن رَّبِّكَۚ إِنَّهُۥ هُوَ ٱلسَّمِيعُ ٱلۡعَلِيمُ ٦’n Genade van u Heer ~ voorwaar, Hy is die Alleshorende, die Alleswetende رَبِّ ٱلسَّمَٰوَٰتِ وَٱلۡأَرۡضِ وَمَا بَيۡنَهُمَآۖ إِن كُنتُم مُّوقِنِينَ ٧Die Heer van die hemele en die aarde en wat tussen hulle is, indien julle seker wil wees لَآ إِلَٰهَ إِلَّا هُوَ يُحۡيِۦ وَيُمِيتُۖ رَبُّكُمۡ وَرَبُّ ءَابَآئِكُمُ ٱلۡأَوَّلِينَ ٨Daar is geen god buiten Hom nie; Hy gee lewe en ook die dood ~ julle Heer en die Heer van julle vaders van ouds بَلۡ هُمۡ فِي شَكٍّ يَلۡعَبُونَ ٩Nee, in twyfel speel hulle فَٱرۡتَقِبۡ يَوۡمَ تَأۡتِي ٱلسَّمَآءُ بِدُخَانٍ مُّبِينٍ ١٠Wag dan vir die Dag waarop die hemel ’n duidelike misneuwel teweeg sal bring يَغۡشَى ٱلنَّاسَۖ هَٰذَا عَذَابٌ أَلِيمٌ ١١wat die mense sal bedek. Dit is ’n smartlike straf رَّبَّنَا ٱكۡشِفۡ عَنَّا ٱلۡعَذَابَ إِنَّا مُؤۡمِنُونَ ١٢Ons Heer! Verwyder die straf van ons; waarlik, ons is gelowig! sal hulle sê أَنَّىٰ لَهُمُ ٱلذِّكۡرَىٰ وَقَدۡ جَآءَهُمۡ رَسُولٌ مُّبِينٌ ١٣Wanneer sal hulle herinner word? En ’n Boodskapper wat verduidelik, het inderdaad na hulle gekom ثُمَّ تَوَلَّوۡاْ عَنۡهُ وَقَالُواْ مُعَلَّمٌ مَّجۡنُونٌ ١٤tog het hulle van hom weggedraai, en gesê: Iemand deur ander onderwys, ’n besetene إِنَّا كَاشِفُواْ ٱلۡعَذَابِ قَلِيلًاۚ إِنَّكُمۡ عَآئِدُونَ ١٥Ons sal die straf effens verlig, maar julle sal sekerlik tot die kwaad terugkeer يَوۡمَ نَبۡطِشُ ٱلۡبَطۡشَةَ ٱلۡكُبۡرَىٰٓ إِنَّا مُنتَقِمُونَ ١٦Op die Dag wanneer Ons hulle met ’n geweldige greep sal vasvat, sal Ons hulle sekerlik met die straf vergeld ۞ وَلَقَدۡ فَتَنَّا قَبۡلَهُمۡ قَوۡمَ فِرۡعَوۡنَ وَجَآءَهُمۡ رَسُولٌ كَرِيمٌ ١٧En Ons het die volk van Farao vóór hulle reeds op die proef gestel, en ’n edele boodskapper het na hulle gekom أَنۡ أَدُّوٓاْ إِلَيَّ عِبَادَ ٱللَّهِۖ إِنِّي لَكُمۡ رَسُولٌ أَمِينٌ ١٨en gesê: Oorhandig aan my die dienaars van Allah. Waarlik, ek is vir julle ’n betroubare boodskapper وَأَن لَّا تَعۡلُواْ عَلَى ٱللَّهِۖ إِنِّيٓ ءَاتِيكُم بِسُلۡطَٰنٍ مُّبِينٍ ١٩En verhef julle nie teen Allah nie. Voorwaar, ek bring julle ’n duidelike leiding وَإِنِّي عُذۡتُ بِرَبِّي وَرَبِّكُمۡ أَن تَرۡجُمُونِ ٢٠En ek soek toevlug by my Heer, uit vrees dat julle my sal stenig وَإِن لَّمۡ تُؤۡمِنُواْ لِي فَٱعۡتَزِلُونِ ٢١En as julle nie in my glo nie, laat my dan alleen فَدَعَا رَبَّهُۥٓ أَنَّ هَٰٓؤُلَآءِ قَوۡمٌ مُّجۡرِمُونَ ٢٢Toe het hy sy Heer aangeroep: Dit is inderdaad ’n sondige volk فَأَسۡرِ بِعِبَادِي لَيۡلًا إِنَّكُم مُّتَّبَعُونَ ٢٣Allah het gesê: Trek dan weg met My dienaars gedurende die nag, want julle sal sekerlik agtervolg word وَٱتۡرُكِ ٱلۡبَحۡرَ رَهۡوًاۖ إِنَّهُمۡ جُندٌ مُّغۡرَقُونَ ٢٤en laat die kalm see agter. Voorwaar, hulle is ’n skare wat verdrink sal word كَمۡ تَرَكُواْ مِن جَنَّٰتٍ وَعُيُونٍ ٢٥Hoeveel tuine en fonteine het hulle agtergelaat وَزُرُوعٍ وَمَقَامٍ كَرِيمٍ ٢٦En koringvelde en goeie plekke وَنَعۡمَةٍ كَانُواْ فِيهَا فَٰكِهِينَ ٢٧En genietinge waarin hulle hul verheug het كَذَٰلِكَۖ وَأَوۡرَثۡنَٰهَا قَوۡمًا ءَاخَرِينَ ٢٨So was dit. En Ons het ’n ander volk dit laat erf فَمَا بَكَتۡ عَلَيۡهِمُ ٱلسَّمَآءُ وَٱلۡأَرۡضُ وَمَا كَانُواْ مُنظَرِينَ ٢٩Die hemel en die aarde het nie oor hulle geween nie, nog minder is aan hulle uitstel verleen وَلَقَدۡ نَجَّيۡنَا بَنِيٓ إِسۡرَٰٓءِيلَ مِنَ ٱلۡعَذَابِ ٱلۡمُهِينِ ٣٠En inderdaad het Ons die Kinders van Israel gered van ’n vernederende straf مِن فِرۡعَوۡنَۚ إِنَّهُۥ كَانَ عَالِيًا مِّنَ ٱلۡمُسۡرِفِينَ ٣١van Farao. Voorwaar! Hy was arrogant, sondig وَلَقَدِ ٱخۡتَرۡنَٰهُمۡ عَلَىٰ عِلۡمٍ عَلَى ٱلۡعَٰلَمِينَ ٣٢En Ons het hulle doelbewus bo ander volke uitverkies وَءَاتَيۡنَٰهُم مِّنَ ٱلۡأٓيَٰتِ مَا فِيهِ بَلَٰٓؤٌاْ مُّبِينٌ ٣٣En Ons het hulle tekens gegee, waarin daar ’n duidelike beproe- wing was إِنَّ هَٰٓؤُلَآءِ لَيَقُولُونَ ٣٤Hierdie ongelowiges sê إِنۡ هِيَ إِلَّا مَوۡتَتُنَا ٱلۡأُولَىٰ وَمَا نَحۡنُ بِمُنشَرِينَ ٣٥Daar is slegs ons eerste dood en ons sal nie opgewek word nie فَأۡتُواْ بِـَٔابَآئِنَآ إِن كُنتُمۡ صَٰدِقِينَ ٣٦Bring dan ons voorvaders terug, indien julle opreg is أَهُمۡ خَيۡرٌ أَمۡ قَوۡمُ تُبَّعٍ وَٱلَّذِينَ مِن قَبۡلِهِمۡ أَهۡلَكۡنَٰهُمۡۚ إِنَّهُمۡ كَانُواْ مُجۡرِمِينَ ٣٧Is húlle beter as die volk van Toebba en diegene wat vóór hulle was? Ons het hulle vernietig, omdat hulle misdadig was وَمَا خَلَقۡنَا ٱلسَّمَٰوَٰتِ وَٱلۡأَرۡضَ وَمَا بَيۡنَهُمَا لَٰعِبِينَ ٣٨En Ons het nie die hemele en die aarde en wat daartussen is, vir ydele pret gemaak nie مَا خَلَقۡنَٰهُمَآ إِلَّا بِٱلۡحَقِّ وَلَٰكِنَّ أَكۡثَرَهُمۡ لَا يَعۡلَمُونَ ٣٩En Ons het hulle nie anders geskape nie as deur waarheid, maar die meeste van hulle weet dit nie إِنَّ يَوۡمَ ٱلۡفَصۡلِ مِيقَٰتُهُمۡ أَجۡمَعِينَ ٤٠Voorwaar, die Dag van Beslissing is vir hulle almal vasgestel يَوۡمَ لَا يُغۡنِي مَوۡلًى عَن مَّوۡلًى شَيۡـًٔا وَلَا هُمۡ يُنصَرُونَ ٤١Die Dag wanneer een vriend ’n ander niks sal baat nie, nóg sal hulle gehelp word إِلَّا مَن رَّحِمَ ٱللَّهُۚ إِنَّهُۥ هُوَ ٱلۡعَزِيزُ ٱلرَّحِيمُ ٤٢behalwe diegene teenoor wie Allah genadig sal wees. Voorwaar, Hy is die Allermagtige, die Genadige إِنَّ شَجَرَتَ ٱلزَّقُّومِ ٤٣Voorwaar, die boom van Zakkoem طَعَامُ ٱلۡأَثِيمِ ٤٤is die voedsel van die sondaars كَٱلۡمُهۡلِ يَغۡلِي فِي ٱلۡبُطُونِ ٤٥soos gesmelte koper borrel dit in hulle buike كَغَلۡيِ ٱلۡحَمِيمِ ٤٦soos kokende water خُذُوهُ فَٱعۡتِلُوهُ إِلَىٰ سَوَآءِ ٱلۡجَحِيمِ ٤٧Gryp hom, en sleep hom tot in die middel van die Hel ثُمَّ صُبُّواْ فَوۡقَ رَأۡسِهِۦ مِنۡ عَذَابِ ٱلۡحَمِيمِ ٤٨giet dan oor sy hoof kokende water ذُقۡ إِنَّكَ أَنتَ ٱلۡعَزِيزُ ٱلۡكَرِيمُ ٤٩Smaak dit! U is mos glo die magtige, die eerbiedwaardige إِنَّ هَٰذَا مَا كُنتُم بِهِۦ تَمۡتَرُونَ ٥٠Dít is inderdaad wat julle betwyfel het إِنَّ ٱلۡمُتَّقِينَ فِي مَقَامٍ أَمِينٍ ٥١Die godvresendes sal inderdaad in ’n veilige plek wees فِي جَنَّٰتٍ وَعُيُونٍ ٥٢In die Tuine met fonteine يَلۡبَسُونَ مِن سُندُسٍ وَإِسۡتَبۡرَقٍ مُّتَقَٰبِلِينَ ٥٣gekleed in fyn sy en swaar sy, met die aangesig na mekaar gekeer كَذَٰلِكَ وَزَوَّجۡنَٰهُم بِحُورٍ عِينٍ ٥٤So sal dit wees! En Ons sal hulle met suiwer maagde met sielvolle oë laat trou يَدۡعُونَ فِيهَا بِكُلِّ فَٰكِهَةٍ ءَامِنِينَ ٥٥Daarin sal hulle in veiligheid na alle vrugtesoorte vra لَا يَذُوقُونَ فِيهَا ٱلۡمَوۡتَ إِلَّا ٱلۡمَوۡتَةَ ٱلۡأُولَىٰۖ وَوَقَىٰهُمۡ عَذَابَ ٱلۡجَحِيمِ ٥٦Hulle sal geen dood daarin ondervind nie, behalwe die eeste dood; en Hy sal die straf van die Hel van hulle afkeer فَضۡلًا مِّن رَّبِّكَۚ ذَٰلِكَ هُوَ ٱلۡفَوۡزُ ٱلۡعَظِيمُ ٥٧’n Genade van u Heer. Dít is die groot sukses فَإِنَّمَا يَسَّرۡنَٰهُ بِلِسَانِكَ لَعَلَّهُمۡ يَتَذَكَّرُونَ ٥٨Ons het dit vir u tong maklik gemaak, sodat hulle kan onthou فَٱرۡتَقِبۡ إِنَّهُم مُّرۡتَقِبُونَ ٥٩Wag dan; natuurlik wag hulle ook

الترجمة: Imam M. A. Baker.