قُلۡ أَعُوذُ بِرَبِّ ٱلۡفَلَقِ ١Sê: Ek neem my toevlug tot die Heer van die dagbreekمِن شَرِّ مَا خَلَقَ ٢teen die sonde wat Hy vasgestel hetوَمِن شَرِّ غَاسِقٍ إِذَا وَقَبَ ٣en teen die groot duisternis, wanneer dit komوَمِن شَرِّ ٱلنَّفَّٰثَٰتِ فِي ٱلۡعُقَدِ ٤en teen die boosheid van toordokters wanneer hulle oor knope blaasوَمِن شَرِّ حَاسِدٍ إِذَا حَسَدَ ٥en teen die boosheid van die afgunstige, wanneer sy naywer hoogty vier