بِسۡمِ ٱللَّهِٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ ١In die Naam van Allah, die Barmhartige die Genadigeٱلۡحَمۡدُ لِلَّهِرَبِّ ٱلۡعَٰلَمِينَ ٢Alle lof kom Allah toe, die Heer van die Wêreldeٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ ٣die Barmhartige, die Genadigeمَٰلِكِ يَوۡمِ ٱلدِّينِ ٤Meester van die Oordeelsdagإِيَّاكَ نَعۡبُدُ وَإِيَّاكَ نَسۡتَعِينُ ٥U alleen aanbid ons, en U alleen smeek ons om hulpٱهۡدِنَا ٱلصِّرَٰطَ ٱلۡمُسۡتَقِيمَ ٦Lei ons op die regte wegصِرَٰطَ ٱلَّذِينَ أَنۡعَمۡتَ عَلَيۡهِمۡ غَيۡرِ ٱلۡمَغۡضُوبِ عَلَيۡهِمۡ وَلَا ٱلضَّآلِّينَ ٧die weg van hulle aan wie U,U guns bewys het;nie die weg van hulle wie U toorn verdien nie, of die weg van hulle wat afgedwaal het nie