بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ
إِذَا ٱلسَّمَآءُ ٱنفَطَرَتۡ ١Wanneer die hemele van mekaar gekloof وَإِذَا ٱلۡكَوَاكِبُ ٱنتَثَرَتۡ ٢en die sterre verstrooi sal word وَإِذَا ٱلۡبِحَارُ فُجِّرَتۡ ٣en wanneer die riviere leeg sal loop وَإِذَا ٱلۡقُبُورُ بُعۡثِرَتۡ ٤en die grafte geopen sal word عَلِمَتۡ نَفۡسٌ مَّا قَدَّمَتۡ وَأَخَّرَتۡ ٥sal elke siel weet wat deur hom vooruitgestuur, en wat deur hom agtergelaat is يَٰٓأَيُّهَا ٱلۡإِنسَٰنُ مَا غَرَّكَ بِرَبِّكَ ٱلۡكَرِيمِ ٦O mens! Wat het u van u Heer, die Barmhartige, verwyder ٱلَّذِي خَلَقَكَ فَسَوَّىٰكَ فَعَدَلَكَ ٧Hy wat u geskape het en u daarna volkome gemaak het, en vir u ’n juiste verhouding gegee het فِيٓ أَيِّ صُورَةٍ مَّا شَآءَ رَكَّبَكَ ٨In watter vorm ook al, soos dit Hom behaag, vorm Hy u كـَلَّا بَلۡ تُكَذِّبُونَ بِٱلدِّينِ ٩Nee, maar julle ontken die Oordeel وَإِنَّ عَلَيۡكُمۡ لَحَٰفِظِينَ ١٠En daar is waarlik bewakers oor julle كِرَامًا كَٰتِبِينَ ١١eerbare skrywers يَعۡلَمُونَ مَا تَفۡعَلُونَ ١٢wat weet wat hulle doen إِنَّ ٱلۡأَبۡرَارَ لَفِي نَعِيمٍ ١٣Voorwaar, die deugsame word met vreugde omring وَإِنَّ ٱلۡفُجَّارَ لَفِي جَحِيمٍ ١٤en die goddelose deur die Hel يَصۡلَوۡنَهَا يَوۡمَ ٱلدِّينِ ١٥Hulle sal daarin gaan op die Dag van Oordeel وَمَا هُمۡ عَنۡهَا بِغَآئِبِينَ ١٦en sal nie afwesig kan wees nie وَمَآ أَدۡرَىٰكَ مَا يَوۡمُ ٱلدِّينِ ١٧En wat sal u laat begryp wat die Dag van Oordeel is ثُمَّ مَآ أَدۡرَىٰكَ مَا يَوۡمُ ٱلدِّينِ ١٨Nogmaals, wat sal u laat begryp wat die Dag van Oordeel is يَوۡمَ لَا تَمۡلِكُ نَفۡسٌ لِّنَفۡسٍ شَيۡـًٔاۖ وَٱلۡأَمۡرُ يَوۡمَئِذٍ لِّلَّهِ ١٩Die Dag wanneer geen siel iets vir ’n ander sal kan bewerk nie. En die gebod op daardie Dag berus alleen by Allah