أَرَءَيۡتَ ٱلَّذِي يُكَذِّبُ بِٱلدِّينِ ١Het u iemand gesien wat die Oordeelsdag ontkenفَذَٰلِكَ ٱلَّذِي يَدُعُّ ٱلۡيَتِيمَ ٢Dit is hy wat die weeskind mishandelوَلَا يَحُضُّ عَلَىٰ طَعَامِ ٱلۡمِسۡكِينِ ٣en die armes nie voed nieفَوَيۡلٌ لِّلۡمُصَلِّينَ ٤Wee die aanbiddersٱلَّذِينَ هُمۡ عَن صَلَاتِهِمۡ سَاهُونَ ٥wat nalatig met hulle gebede isٱلَّذِينَ هُمۡ يُرَآءُونَ ٦Wat goeddoen om gesien te wordوَيَمۡنَعُونَ ٱلۡمَاعُونَ ٧en wat geen barmhartigheid betoon nie