بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ
وَٱلۡمُرۡسَلَٰتِ عُرۡفًا ١By diegene wat uitgestuur word om goedheid te versprei فَٱلۡعَٰصِفَٰتِ عَصۡفًا ٢Dan diegene wat die kaf verdryf وَٱلنَّٰشِرَٰتِ نَشۡرًا ٣En diegene wat goedheid wyd en syd versprei فَٱلۡفَٰرِقَٰتِ فَرۡقًا ٤Dan diegene wat onderskeiding maak فَٱلۡمُلۡقِيَٰتِ ذِكۡرًا ٥Dan diegene wat die Vermaning aanbied عُذۡرًا أَوۡ نُذۡرًا ٦om tot verontskuldiging te bring en te waarsku إِنَّمَا تُوعَدُونَ لَوَٰقِعٌ ٧Voorwaar, dít wat julle belowe word, sal geskied فَإِذَا ٱلنُّجُومُ طُمِسَتۡ ٨Dus, wanneer die sterre verduister word وَإِذَا ٱلسَّمَآءُ فُرِجَتۡ ٩en wanneer die hemel oopgeskeur word وَإِذَا ٱلۡجِبَالُ نُسِفَتۡ ١٠en wanneer die berge soos stof weggewaai sal word وَإِذَا ٱلرُّسُلُ أُقِّتَتۡ ١١en wanneer die boodskappers hulle vasgestelde tyd bereik لِأَيِّ يَوۡمٍ أُجِّلَتۡ ١٢tot watter Dag is die verdoemenis uitgestel لِيَوۡمِ ٱلۡفَصۡلِ ١٣Tot die Dag van Beslissing وَمَآ أَدۡرَىٰكَ مَا يَوۡمُ ٱلۡفَصۡلِ ١٤En wat weet u van die Dag van Beslissing وَيۡلٌ يَوۡمَئِذٍ لِّلۡمُكَذِّبِينَ ١٥Wee op dié Dag aan diegene wat verwerp أَلَمۡ نُهۡلِكِ ٱلۡأَوَّلِينَ ١٦Het Ons nie die vorige geslagte vernietig nie ثُمَّ نُتۡبِعُهُمُ ٱلۡأٓخِرِينَ ١٧En Ons het hulle laat opvolg deur ander van ’n later tyd كَذَٰلِكَ نَفۡعَلُ بِٱلۡمُجۡرِمِينَ ١٨So handel Ons met die misdadigers وَيۡلٌ يَوۡمَئِذٍ لِّلۡمُكَذِّبِينَ ١٩Wee op dié Dag diegene wat verwerp أَلَمۡ نَخۡلُقكُّم مِّن مَّآءٍ مَّهِينٍ ٢٠Het Ons julle nie uit gewone water geskape nie فَجَعَلۡنَٰهُ فِي قَرَارٍ مَّكِينٍ ٢١Daarna het Ons dit in ’n veilige rusplek geplaas إِلَىٰ قَدَرٍ مَّعۡلُومٍ ٢٢vir ’n bepaalde tyd فَقَدَرۡنَا فَنِعۡمَ ٱلۡقَٰدِرُونَ ٢٣Só het Ons bepaal. Hoe voortreflik is Ons bepalings وَيۡلٌ يَوۡمَئِذٍ لِّلۡمُكَذِّبِينَ ٢٤Wee op dié Dag diegene wat verwerp أَلَمۡ نَجۡعَلِ ٱلۡأَرۡضَ كِفَاتًا ٢٥Het Ons nie die aarde gemaak om aan vas te kleef أَحۡيَآءً وَأَمۡوَٰتًا ٢٦vir die lewende en die dooie nie وَجَعَلۡنَا فِيهَا رَوَٰسِيَ شَٰمِخَٰتٍ وَأَسۡقَيۡنَٰكُم مَّآءً فُرَاتًا ٢٧En het Ons nie hoë berge daarin geplaas en julle soet water gegee om te drink nie وَيۡلٌ يَوۡمَئِذٍ لِّلۡمُكَذِّبِينَ ٢٨Wee op dié Dag diegene wat verwerp ٱنطَلِقُوٓاْ إِلَىٰ مَا كُنتُم بِهِۦ تُكَذِّبُونَ ٢٩Gaan na dít wat julle ontken het ٱنطَلِقُوٓاْ إِلَىٰ ظِلٍّ ذِي ثَلَٰثِ شُعَبٍ ٣٠Begeef julle tot die skadu van drie kolomme لَّا ظَلِيلٍ وَلَا يُغۡنِي مِنَ ٱللَّهَبِ ٣١wat nie koelte verskaf nie, en ook nie teen die Vlam sal baat nie إِنَّهَا تَرۡمِي بِشَرَرٍ كَٱلۡقَصۡرِ ٣٢Dit gooi vonke op so groot soos kastele كَأَنَّهُۥ جِمَٰلَتٌ صُفۡرٌ ٣٣asof hulle geel kamele was وَيۡلٌ يَوۡمَئِذٍ لِّلۡمُكَذِّبِينَ ٣٤Wee op dié Dag diegene wat verwerp هَٰذَا يَوۡمُ لَا يَنطِقُونَ ٣٥Dit is die Dag waarop hulle nie sal praat nie وَلَا يُؤۡذَنُ لَهُمۡ فَيَعۡتَذِرُونَ ٣٦nóg sal hulle toegelaat word om verontskuldigings aan te bied وَيۡلٌ يَوۡمَئِذٍ لِّلۡمُكَذِّبِينَ ٣٧Wee op dié Dag diegene wat verwerp هَٰذَا يَوۡمُ ٱلۡفَصۡلِۖ جَمَعۡنَٰكُمۡ وَٱلۡأَوَّلِينَ ٣٨Dit is Dag van Beslissing; Ons het julle en diegene van ouds byeen gebring فَإِن كَانَ لَكُمۡ كَيۡدٌ فَكِيدُونِ ٣٩Indien julle nou enige plan het, beraam dan ’n plan teen My وَيۡلٌ يَوۡمَئِذٍ لِّلۡمُكَذِّبِينَ ٤٠Wee op dié Dag diegene wat verwerp إِنَّ ٱلۡمُتَّقِينَ فِي ظِلَٰلٍ وَعُيُونٍ ٤١Die godvresendes sal te midde van skaduwees en fonteine woon وَفَوَٰكِهَ مِمَّا يَشۡتَهُونَ ٤٢en vrugte, net wat hulle begeer كُلُواْ وَٱشۡرَبُواْ هَنِيٓـَٔۢا بِمَا كُنتُمۡ تَعۡمَلُونَ ٤٣Daar sal gesê word: Eet en drink met smaak vir wat julle gedoen het إِنَّا كَذَٰلِكَ نَجۡزِي ٱلۡمُحۡسِنِينَ ٤٤So beloon Ons die weldoeners وَيۡلٌ يَوۡمَئِذٍ لِّلۡمُكَذِّبِينَ ٤٥Wee op dié Dag diegene wa verwerp كُلُواْ وَتَمَتَّعُواْ قَلِيلًا إِنَّكُم مُّجۡرِمُونَ ٤٦Eet en vermaak julle vir ’n kortstondige tyd; voorwaar, julle is die misdadigers وَيۡلٌ يَوۡمَئِذٍ لِّلۡمُكَذِّبِينَ ٤٧Wee op dié Dag diegene wat verwerp وَإِذَا قِيلَ لَهُمُ ٱرۡكَعُواْ لَا يَرۡكَعُونَ ٤٨En as aan hulle gesê word: Buig vooroor! Dan buig hulle nie vooroor nie وَيۡلٌ يَوۡمَئِذٍ لِّلۡمُكَذِّبِينَ ٤٩Wee op dié Dag diegene wat verwerp فَبِأَيِّ حَدِيثِۭ بَعۡدَهُۥ يُؤۡمِنُونَ ٥٠In watter verhaal ná dit sal hulle dan glo