إِنَّآ أَنزَلۡنَٰهُ فِي لَيۡلَةِ ٱلۡقَدۡرِ ١Voorwaar, Ons het dit1 op die Nag van Majesteit geopenbaarوَمَآ أَدۡرَىٰكَ مَا لَيۡلَةُ ٱلۡقَدۡرِ ٢En wat sal u laat verstaan wat die Nag van Majesteit isلَيۡلَةُ ٱلۡقَدۡرِ خَيۡرٌ مِّنۡ أَلۡفِ شَهۡرٍ ٣Die Nag van Majesteit is beter as ’n duisend maandeتَنَزَّلُ ٱلۡمَلَٰٓئِكَةُ وَٱلرُّوحُ فِيهَا بِإِذۡنِ رَبِّهِم مِّن كُلِّ أَمۡرٍ ٤Die engele en die Gees2 daal dan neer met die toestemming van hulle Heer ~ vir elke saakسَلَٰمٌ هِيَ حَتَّىٰ مَطۡلَعِ ٱلۡفَجۡرِ ٥Vrede! Dit duur tot die dagbreek