ملة الإسلام

السورة 37 · 182 آية · Imam M. A. Baker

سورة الصافات باللغة الأفريكانية

السورة بالعربية مع التفسير استمع إلى سورة الصافات (1,203 قارئاً)
مكيةسورة الصافات١٨٢ آية

بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ

وَٱلصَّٰٓفَّٰتِ صَفًّا ١By hulle wat hul in rye georden is فَٱلزَّٰجِرَٰتِ زَجۡرًا ٢en hulle wat hul in bedwang hou فَٱلتَّٰلِيَٰتِ ذِكۡرًا ٣en hulle wat die Vermaning voordra إِنَّ إِلَٰهَكُمۡ لَوَٰحِدٌ ٤julle God is waarlik EEN رَّبُّ ٱلسَّمَٰوَٰتِ وَٱلۡأَرۡضِ وَمَا بَيۡنَهُمَا وَرَبُّ ٱلۡمَشَٰرِقِ ٥Die Heer van die hemele en die aarde en wat daartussen is, en die Heer van die lande in die Ooste إِنَّا زَيَّنَّا ٱلسَّمَآءَ ٱلدُّنۡيَا بِزِينَةٍ ٱلۡكَوَاكِبِ ٦Waarlik, Ons het vir die nader hemel sterre as versiersels gegee وَحِفۡظًا مِّن كُلِّ شَيۡطَٰنٍ مَّارِدٍ ٧En daar is beskerming teen elke opstandige duiwel لَّا يَسَّمَّعُونَ إِلَى ٱلۡمَلَإِ ٱلۡأَعۡلَىٰ وَيُقۡذَفُونَ مِن كُلِّ جَانِبٍ ٨Hulle kan nie na die verhewe byeenkoms luister nie, en hulle sal van alle kante berispe word دُحُورًاۖ وَلَهُمۡ عَذَابٌ وَاصِبٌ ٩en verdryf; en vir hulle is daar ’n aanhoudende straf إِلَّا مَنۡ خَطِفَ ٱلۡخَطۡفَةَ فَأَتۡبَعَهُۥ شِهَابٌ ثَاقِبٌ ١٠behalwe vir hom wat slegs een maal wegsteel, agter hom volg daar ’n helderskynende Vlam فَٱسۡتَفۡتِهِمۡ أَهُمۡ أَشَدُّ خَلۡقًا أَم مَّنۡ خَلَقۡنَآۚ إِنَّا خَلَقۡنَٰهُم مِّن طِينٍ لَّازِبِۭ ١١Vra die ongelowiges of hulle moeiliker is om te skep as ander. Ons het tog almal van ferm klei geskape بَلۡ عَجِبۡتَ وَيَسۡخَرُونَ ١٢Nee, u verwonder u, terwyl hulle spot وَإِذَا ذُكِّرُواْ لَا يَذۡكُرُونَ ١٣en wanneer hulle vermaan word, steur hulle hul nie daaraan nie وَإِذَا رَأَوۡاْ ءَايَةً يَسۡتَسۡخِرُونَ ١٤en wanneer hulle ’n teken sien, spot hulle daarmee وَقَالُوٓاْ إِنۡ هَٰذَآ إِلَّا سِحۡرٌ مُّبِينٌ ١٥en sê: Dit is niks anders nie dan duidelike towerkuns أَءِذَا مِتۡنَا وَكُنَّا تُرَابًا وَعِظَٰمًا أَءِنَّا لَمَبۡعُوثُونَ ١٦Wanneer ons dood is en stof en beendere geword het, sal ons dan opgewek word أَوَءَابَآؤُنَا ٱلۡأَوَّلُونَ ١٧en so ook ons vaders قُلۡ نَعَمۡ وَأَنتُمۡ دَٰخِرُونَ ١٨Sê: Ja, en julle sal verneder word فَإِنَّمَا هِيَ زَجۡرَةٌ وَٰحِدَةٌ فَإِذَا هُمۡ يَنظُرُونَ ١٩Daar sal slegs een oproep wees, en kyk! hulle sal sien وَقَالُواْ يَٰوَيۡلَنَا هَٰذَا يَوۡمُ ٱلدِّينِ ٢٠En hulle sal sê: Wee ons! Dit is die Dag van Oordeel هَٰذَا يَوۡمُ ٱلۡفَصۡلِ ٱلَّذِي كُنتُم بِهِۦ تُكَذِّبُونَ ٢١Allah sal sê: Dít is die Dag van Beslissing wat julle verloën het ۞ ٱحۡشُرُواْ ٱلَّذِينَ ظَلَمُواْ وَأَزۡوَٰجَهُمۡ وَمَا كَانُواْ يَعۡبُدُونَ ٢٢Versamel bymekaar almal wat kwaad gedoen het, en hulle geselle, en wat hulle مِن دُونِ ٱللَّهِ فَٱهۡدُوهُمۡ إِلَىٰ صِرَٰطِ ٱلۡجَحِيمِ ٢٣buiten Allah, aanbid het, en lei hulle dan op die pad na die Hel وَقِفُوهُمۡۖ إِنَّهُم مَّسۡـُٔولُونَ ٢٤En laat hulle stilstaan, want hulle sal ondervra word مَا لَكُمۡ لَا تَنَاصَرُونَ ٢٥Waarom het julle mekaar dan nie gehelp nie بَلۡ هُمُ ٱلۡيَوۡمَ مُسۡتَسۡلِمُونَ ٢٦Nee, op daardie Dag sal hulle onderdanig wees وَأَقۡبَلَ بَعۡضُهُمۡ عَلَىٰ بَعۡضٍ يَتَسَآءَلُونَ ٢٧En sommige van hulle sal hulle na ander wend, en mekaar beurtelings ondervra قَالُوٓاْ إِنَّكُمۡ كُنتُمۡ تَأۡتُونَنَا عَنِ ٱلۡيَمِينِ ٢٨en sê: Voorwaar, julle het dikwels vanaf die regterkant na ons gekom قَالُواْ بَل لَّمۡ تَكُونُواْ مُؤۡمِنِينَ ٢٩Hulle sal antwoord: Nee, julle self was nie gelowiges nie وَمَا كَانَ لَنَا عَلَيۡكُم مِّن سُلۡطَٰنِۭۖ بَلۡ كُنتُمۡ قَوۡمًا طَٰغِينَ ٣٠En ons het geen gesag oor julle gehad nie, maar julle was ’n oortredende volk فَحَقَّ عَلَيۡنَا قَوۡلُ رَبِّنَآۖ إِنَّا لَذَآئِقُونَ ٣١So het die woord van ons Heer teen ons waar geword; ons sal sekerlik die straf ondergaan فَأَغۡوَيۡنَٰكُمۡ إِنَّا كُنَّا غَٰوِينَ ٣٢Ons het julle verlei, want ons was self in dwaling فَإِنَّهُمۡ يَوۡمَئِذٍ فِي ٱلۡعَذَابِ مُشۡتَرِكُونَ ٣٣Daardie Dag dan sal hulle deelgenote wees in die straf إِنَّا كَذَٰلِكَ نَفۡعَلُ بِٱلۡمُجۡرِمِينَ ٣٤want so handel Ons met die misdadigers إِنَّهُمۡ كَانُوٓاْ إِذَا قِيلَ لَهُمۡ لَآ إِلَٰهَ إِلَّا ٱللَّهُ يَسۡتَكۡبِرُونَ ٣٥Hulle was voorwaar aanmatigend toe dit aan hulle gesê is: Daar is geen god nie buiten Allah وَيَقُولُونَ أَئِنَّا لَتَارِكُوٓاْ ءَالِهَتِنَا لِشَاعِرٍ مَّجۡنُونِۭ ٣٦en het toe gesê: Sal ons ons gode ter wille van ’n waansinnige digter opgee بَلۡ جَآءَ بِٱلۡحَقِّ وَصَدَّقَ ٱلۡمُرۡسَلِينَ ٣٧Nee, hy het die Waarheid gebring en bevestig die boodskappers إِنَّكُمۡ لَذَآئِقُواْ ٱلۡعَذَابِ ٱلۡأَلِيمِ ٣٨Julle sal die smartlike straf sekerlik ondergaan وَمَا تُجۡزَوۡنَ إِلَّا مَا كُنتُمۡ تَعۡمَلُونَ ٣٩En julle sal slegs vergeld word vir wat julle gedoen het إِلَّا عِبَادَ ٱللَّهِ ٱلۡمُخۡلَصِينَ ٤٠behalwe die dienaars van Allah, die gesuiwerdes أُوْلَٰٓئِكَ لَهُمۡ رِزۡقٌ مَّعۡلُومٌ ٤١Vir hulle is daar ’n bekende voorsiening فَوَٰكِهُ وَهُم مُّكۡرَمُونَ ٤٢Vrugte. En hulle word geëer فِي جَنَّٰتِ ٱلنَّعِيمِ ٤٣in Tuine van Genot عَلَىٰ سُرُرٍ مُّتَقَٰبِلِينَ ٤٤op trone, teenoor mekaar يُطَافُ عَلَيۡهِم بِكَأۡسٍ مِّن مَّعِينِۭ ٤٥’n Beker sal tussen hulle rondgedeel word, gevul uit ’n borrelende fontein بَيۡضَآءَ لَذَّةٍ لِّلشَّٰرِبِينَ ٤٦helderwit, smaaklik vir dié wat drink لَا فِيهَا غَوۡلٌ وَلَا هُمۡ عَنۡهَا يُنزَفُونَ ٤٧Dit neem die verstand nie weg nie, en veroorsaak ook nie vermoeidheid nie وَعِندَهُمۡ قَٰصِرَٰتُ ٱلطَّرۡفِ عِينٌ ٤٨En naas hulle sal kuise vrouens wees van beskeie blik, met groot, pragtige oë كَأَنَّهُنَّ بَيۡضٌ مَّكۡنُونٌ ٤٩net soos sorgvuldig bewaarde eiers فَأَقۡبَلَ بَعۡضُهُمۡ عَلَىٰ بَعۡضٍ يَتَسَآءَلُونَ ٥٠Dan sal sommige van hulle hul na ander wend, en mekaar ondervra قَالَ قَآئِلٌ مِّنۡهُمۡ إِنِّي كَانَ لِي قَرِينٌ ٥١’n Spreker onder hulle sal sê: Ek het waarlik ’n metgesel gehad يَقُولُ أَءِنَّكَ لَمِنَ ٱلۡمُصَدِّقِينَ ٥٢wat gesê het: Is u werklik ál een van diegene wat bevestig أَءِذَا مِتۡنَا وَكُنَّا تُرَابًا وَعِظَٰمًا أَءِنَّا لَمَدِينُونَ ٥٣Wanneer ons dood is en stof en beendere geword het, sal ons dan vergeld word قَالَ هَلۡ أَنتُم مُّطَّلِعُونَ ٥٤Hy sal sê: Sal julle kyk فَٱطَّلَعَ فَرَءَاهُ فِي سَوَآءِ ٱلۡجَحِيمِ ٥٥Toe het hy afgekyk en hom in die middel van die Hel gesien قَالَ تَٱللَّهِ إِن كِدتَّ لَتُرۡدِينِ ٥٦Hy sal sê: By Allah! U het my byna laat vergaan وَلَوۡلَا نِعۡمَةُ رَبِّي لَكُنتُ مِنَ ٱلۡمُحۡضَرِينَ ٥٧En was dit nie vir die guns van my Heer nie, sou ek onder húlle gewees het wat daar vertoef أَفَمَا نَحۡنُ بِمَيِّتِينَ ٥٨Sal ons nie sterwe nie إِلَّا مَوۡتَتَنَا ٱلۡأُولَىٰ وَمَا نَحۡنُ بِمُعَذَّبِينَ ٥٩ná ons eerste dood? En sal ons nie gestraf word nie إِنَّ هَٰذَا لَهُوَ ٱلۡفَوۡزُ ٱلۡعَظِيمُ ٦٠Voorwaar, dit is die hoogste sukses لِمِثۡلِ هَٰذَا فَلۡيَعۡمَلِ ٱلۡعَٰمِلُونَ ٦١Laat die werkers dan vir die gelyke hiervan werk أَذَٰلِكَ خَيۡرٌ نُّزُلًا أَمۡ شَجَرَةُ ٱلزَّقُّومِ ٦٢Is dít die beste, of is die boom van Zakkoem1 die beste إِنَّا جَعَلۡنَٰهَا فِتۡنَةً لِّلظَّٰلِمِينَ ٦٣Voorwaar, Ons het dit as ’n beproewing vir die boodskappers gemaak إِنَّهَا شَجَرَةٌ تَخۡرُجُ فِيٓ أَصۡلِ ٱلۡجَحِيمِ ٦٤Dit is ’n boom wat in die bodem van die Hel groei طَلۡعُهَا كَأَنَّهُۥ رُءُوسُ ٱلشَّيَٰطِينِ ٦٥Die trosse daarvan is soos die koppe van slange فَإِنَّهُمۡ لَأٓكِلُونَ مِنۡهَا فَمَالِـُٔونَ مِنۡهَا ٱلۡبُطُونَ ٦٦Hulle sal sekerlik daarvan eet, en hulle buik daarmee vul ثُمَّ إِنَّ لَهُمۡ عَلَيۡهَا لَشَوۡبًا مِّنۡ حَمِيمٍ ٦٧Dan sal hulle ’n drank van kokende water kry ثُمَّ إِنَّ مَرۡجِعَهُمۡ لَإِلَى ٱلۡجَحِيمِ ٦٨Daarna sal hulle terugkeer sekerlik na die Vlammende Vuur wees إِنَّهُمۡ أَلۡفَوۡاْ ءَابَآءَهُمۡ ضَآلِّينَ ٦٩Hulle het waarlik gevind dat hul voorvaders dwaal فَهُمۡ عَلَىٰٓ ءَاثَٰرِهِمۡ يُهۡرَعُونَ ٧٠maar het haastig op hul weë voortgegaan وَلَقَدۡ ضَلَّ قَبۡلَهُمۡ أَكۡثَرُ ٱلۡأَوَّلِينَ ٧١En baie van die ou volke vóór hulle het in dwaling verkeer وَلَقَدۡ أَرۡسَلۡنَا فِيهِم مُّنذِرِينَ ٧٢En Ons het waarlik waarskuwers na hulle gestuur فَٱنظُرۡ كَيۡفَ كَانَ عَٰقِبَةُ ٱلۡمُنذَرِينَ ٧٣Kyk dan hoe was die einde van hulle wat gewaarsku is إِلَّا عِبَادَ ٱللَّهِ ٱلۡمُخۡلَصِينَ ٧٤behalwe die dienaars van Allah, die gesuiwerdes وَلَقَدۡ نَادَىٰنَا نُوحٌ فَلَنِعۡمَ ٱلۡمُجِيبُونَ ٧٥En Noag het waarlik na Ons geroep. Maar wat ’n uitmuntende Beantwoorder van Gebede is Ons nie وَنَجَّيۡنَٰهُ وَأَهۡلَهُۥ مِنَ ٱلۡكَرۡبِ ٱلۡعَظِيمِ ٧٦En Ons het hom en sy volk van die groot nood verlos وَجَعَلۡنَا ذُرِّيَّتَهُۥ هُمُ ٱلۡبَاقِينَ ٧٧en Ons het sy nakomelinge oorlewendes gemaak وَتَرَكۡنَا عَلَيۡهِ فِي ٱلۡأٓخِرِينَ ٧٨en vir hom lof onder die nageslagte nagelaat سَلَٰمٌ عَلَىٰ نُوحٍ فِي ٱلۡعَٰلَمِينَ ٧٩Vrede vir Noag onder die volke إِنَّا كَذَٰلِكَ نَجۡزِي ٱلۡمُحۡسِنِينَ ٨٠Want waarlik, so beloon Ons hulle wat goeie werke doen إِنَّهُۥ مِنۡ عِبَادِنَا ٱلۡمُؤۡمِنِينَ ٨١Hy was waarlik een van Ons gelowige dienaars ثُمَّ أَغۡرَقۡنَا ٱلۡأٓخَرِينَ ٨٢Maar Ons het die ander laat verdrink ۞ وَإِنَّ مِن شِيعَتِهِۦ لَإِبۡرَٰهِيمَ ٨٣En Abraham het waarlik tot sý party behoort إِذۡ جَآءَ رَبَّهُۥ بِقَلۡبٍ سَلِيمٍ ٨٤Toe hy tot sy Heer gekom het met ’n geruste hart إِذۡ قَالَ لِأَبِيهِ وَقَوۡمِهِۦ مَاذَا تَعۡبُدُونَ ٨٥en aan sy vader en sy volk gesê het: Wat aanbid julle أَئِفۡكًا ءَالِهَةً دُونَ ٱللَّهِ تُرِيدُونَ ٨٦Net ’n leuen! ~ Verlang julle na gode buiten Allah فَمَا ظَنُّكُم بِرَبِّ ٱلۡعَٰلَمِينَ ٨٧Wat dink julle van die Heer van die Wêrelde فَنَظَرَ نَظۡرَةً فِي ٱلنُّجُومِ ٨٨Toe het hy sy oë na die sterre opgeslaan فَقَالَ إِنِّي سَقِيمٌ ٨٩en gesê: Ek is siek van julle gode فَتَوَلَّوۡاْ عَنۡهُ مُدۡبِرِينَ ٩٠Hulle het hom die rug toegekeer en weggegaan فَرَاغَ إِلَىٰٓ ءَالِهَتِهِمۡ فَقَالَ أَلَا تَأۡكُلُونَ ٩١Toe het hy hom tot hulle gode gewend en gesê: Eet julle dan nie مَا لَكُمۡ لَا تَنطِقُونَ ٩٢Wat makeer julle dan dat julle nie praat nie فَرَاغَ عَلَيۡهِمۡ ضَرۡبَۢا بِٱلۡيَمِينِ ٩٣En hy het hom na hulle gewend en met die regterhand geslaan فَأَقۡبَلُوٓاْ إِلَيۡهِ يَزِفُّونَ ٩٤Hulle2 het haastig weer na hom gekom قَالَ أَتَعۡبُدُونَ مَا تَنۡحِتُونَ ٩٥Hy het gesê: Aanbid julle dinge wat julle self uitgebeitel het وَٱللَّهُ خَلَقَكُمۡ وَمَا تَعۡمَلُونَ ٩٦En Alláh het julle geskape, én die werke van jul hande قَالُواْ ٱبۡنُواْ لَهُۥ بُنۡيَٰنًا فَأَلۡقُوهُ فِي ٱلۡجَحِيمِ ٩٧Hulle het gesê: Bou vir hom ’n gebou, en werp hom in die Vlammende Vuur فَأَرَادُواْ بِهِۦ كَيۡدًا فَجَعَلۡنَٰهُمُ ٱلۡأَسۡفَلِينَ ٩٨En hulle het ’n komplot teen hom gesmee, maar Ons het hulle verneder وَقَالَ إِنِّي ذَاهِبٌ إِلَىٰ رَبِّي سَيَهۡدِينِ ٩٩En hy het gesê: Voorwaar, ek gaan na my Heer ~ Hý sal my lei رَبِّ هَبۡ لِي مِنَ ٱلصَّٰلِحِينَ ١٠٠My Heer! Skenk my ’n nakomeling wat regverdig sal wandel فَبَشَّرۡنَٰهُ بِغُلَٰمٍ حَلِيمٍ ١٠١So het Ons hom dan die blye tyding van ’n verdraagsame seun gegee فَلَمَّا بَلَغَ مَعَهُ ٱلسَّعۡيَ قَالَ يَٰبُنَيَّ إِنِّيٓ أَرَىٰ فِي ٱلۡمَنَامِ أَنِّيٓ أَذۡبَحُكَ فَٱنظُرۡ مَاذَا تَرَىٰۚ قَالَ يَٰٓأَبَتِ ٱفۡعَلۡ مَا تُؤۡمَرُۖ سَتَجِدُنِيٓ إِن شَآءَ ٱللَّهُ مِنَ ٱلصَّٰبِرِينَ ١٠٢Maar toe dié mondig geword het, en saam met sy vader gewerk het, het hy gesê: O my seun! Ek het in ’n droom gesien dat ek u moet offer. Oorweeg dan my woorde. Hy het geantwoord: O my vader! Doen soos u beveel word; u sal my ~ as dit Allah behaag ~ sekerlik geduldig vind فَلَمَّآ أَسۡلَمَا وَتَلَّهُۥ لِلۡجَبِينِ ١٠٣Toe hulle hul dan albei onderwerp het, en hy hom plat op sy voorhoof neergelê het وَنَٰدَيۡنَٰهُ أَن يَٰٓإِبۡرَٰهِيمُ ١٠٤het Ons na hom geroep en gesê: O Abraham قَدۡ صَدَّقۡتَ ٱلرُّءۡيَآۚ إِنَّا كَذَٰلِكَ نَجۡزِي ٱلۡمُحۡسِنِينَ ١٠٥U het die bevel van u droom uitgevoer. Want só beloon Ons hulle wat goeddoen إِنَّ هَٰذَا لَهُوَ ٱلۡبَلَٰٓؤُاْ ٱلۡمُبِينُ ١٠٦Dit was voorwaar ’n groot beproewing وَفَدَيۡنَٰهُ بِذِبۡحٍ عَظِيمٍ ١٠٧En Ons het hom deur ’n groot offer verlos وَتَرَكۡنَا عَلَيۡهِ فِي ٱلۡأٓخِرِينَ ١٠٨En onder die nageslagte het Ons vir hom hierdie begroeting nagelaat سَلَٰمٌ عَلَىٰٓ إِبۡرَٰهِيمَ ١٠٩Vrede vir Abraham كَذَٰلِكَ نَجۡزِي ٱلۡمُحۡسِنِينَ ١١٠Want so beloon Ons diegene wat goeddoen إِنَّهُۥ مِنۡ عِبَادِنَا ٱلۡمُؤۡمِنِينَ ١١١Voorwaar, hy was een van Ons gelowige dienaars وَبَشَّرۡنَٰهُ بِإِسۡحَٰقَ نَبِيًّا مِّنَ ٱلصَّٰلِحِينَ ١١٢En Ons het hom die blye tyding aangaande Isak gegee: ’n Profeet, een van die regverdiges وَبَٰرَكۡنَا عَلَيۡهِ وَعَلَىٰٓ إِسۡحَٰقَۚ وَمِن ذُرِّيَّتِهِمَا مُحۡسِنٌ وَظَالِمٌ لِّنَفۡسِهِۦ مُبِينٌ ١١٣En Ons het hom en Isak geseën. En onder sy nageslag is sommige wat goeddoen, maar ander doen hulself openlik onreg aan وَلَقَدۡ مَنَنَّا عَلَىٰ مُوسَىٰ وَهَٰرُونَ ١١٤En Ons het inderdaad gunste aan Moses en Aäron bewys وَنَجَّيۡنَٰهُمَا وَقَوۡمَهُمَا مِنَ ٱلۡكَرۡبِ ٱلۡعَظِيمِ ١١٥En hulle albei, asook hulle volk, het Ons uit groot nood gered وَنَصَرۡنَٰهُمۡ فَكَانُواْ هُمُ ٱلۡغَٰلِبِينَ ١١٦En Ons het hulle gehelp, sodat hulle die oorwinnaars geword het وَءَاتَيۡنَٰهُمَا ٱلۡكِتَٰبَ ٱلۡمُسۡتَبِينَ ١١٧En Ons het aan hulle albei ’n duidelike Boek gegee وَهَدَيۡنَٰهُمَا ٱلصِّرَٰطَ ٱلۡمُسۡتَقِيمَ ١١٨En Ons het hulle albei op die regte pad gelei وَتَرَكۡنَا عَلَيۡهِمَا فِي ٱلۡأٓخِرِينَ ١١٩En onder die nageslagte het Ons hulle hierdie begroeting nagelaat سَلَٰمٌ عَلَىٰ مُوسَىٰ وَهَٰرُونَ ١٢٠Vrede vir Moses en Aäron إِنَّا كَذَٰلِكَ نَجۡزِي ٱلۡمُحۡسِنِينَ ١٢١Want so beloon Ons diegene wat goeddoen إِنَّهُمَا مِنۡ عِبَادِنَا ٱلۡمُؤۡمِنِينَ ١٢٢Voorwaar, hulle was altwee onder Ons gelowige dienaars وَإِنَّ إِلۡيَاسَ لَمِنَ ٱلۡمُرۡسَلِينَ ١٢٣En Elias was ook een van die boodskappers إِذۡ قَالَ لِقَوۡمِهِۦٓ أَلَا تَتَّقُونَ ١٢٤Toe hy aan sy volk gesê het: Sal julle dan nie teen die kwaad waak nie أَتَدۡعُونَ بَعۡلًا وَتَذَرُونَ أَحۡسَنَ ٱلۡخَٰلِقِينَ ١٢٥Roep julle Baäl aan en versaak julle die Beste Skepper ٱللَّهَ رَبَّكُمۡ وَرَبَّ ءَابَآئِكُمُ ٱلۡأَوَّلِينَ ١٢٦Allah, julle Heer en die Heer van julle voorvaders فَكَذَّبُوهُ فَإِنَّهُمۡ لَمُحۡضَرُونَ ١٢٧Maar hulle het hom verloën, en sal daarom voorgebring word إِلَّا عِبَادَ ٱللَّهِ ٱلۡمُخۡلَصِينَ ١٢٨behalwe die dienaars van Allah, die gesuiwerdes وَتَرَكۡنَا عَلَيۡهِ فِي ٱلۡأٓخِرِينَ ١٢٩En onder die nageslagte het Ons vir hom hierdie begroeting nagelaat سَلَٰمٌ عَلَىٰٓ إِلۡ يَاسِينَ ١٣٠Vrede vir Elias إِنَّا كَذَٰلِكَ نَجۡزِي ٱلۡمُحۡسِنِينَ ١٣١Want so beloon Ons hulle wat goeddoen إِنَّهُۥ مِنۡ عِبَادِنَا ٱلۡمُؤۡمِنِينَ ١٣٢Hy was waarlik een van Ons gelowige dienaars وَإِنَّ لُوطًا لَّمِنَ ٱلۡمُرۡسَلِينَ ١٣٣En Lot was voorwaar een van die boodskappers إِذۡ نَجَّيۡنَٰهُ وَأَهۡلَهُۥٓ أَجۡمَعِينَ ١٣٤Toe Ons hom en sy familielede gered het إِلَّا عَجُوزًا فِي ٱلۡغَٰبِرِينَ ١٣٥behalwe ’n ou vrou onder hulle wat agtergebly het ثُمَّ دَمَّرۡنَا ٱلۡأٓخَرِينَ ١٣٦toe het Ons die ander vernietig وَإِنَّكُمۡ لَتَمُرُّونَ عَلَيۡهِم مُّصۡبِحِينَ ١٣٧En julle gaan hulle ou woonplekke sekerlik in die oggend verby وَبِٱلَّيۡلِۚ أَفَلَا تَعۡقِلُونَ ١٣٨en ook in die aand. Wíl julle dan nie verstaan nie وَإِنَّ يُونُسَ لَمِنَ ٱلۡمُرۡسَلِينَ ١٣٩En Jona was waarlik een van die boodskappers إِذۡ أَبَقَ إِلَى ٱلۡفُلۡكِ ٱلۡمَشۡحُونِ ١٤٠Toe hy op die belaaide skip gevlug het فَسَاهَمَ فَكَانَ مِنَ ٱلۡمُدۡحَضِينَ ١٤١en toe hulle lootjies getrek het en hy oorboord gegooi is فَٱلۡتَقَمَهُ ٱلۡحُوتُ وَهُوَ مُلِيمٌ ١٤٢toe het daar ’n groot vis gekom en hom in die mond geneem terwyl hy homself verwyt het فَلَوۡلَآ أَنَّهُۥ كَانَ مِنَ ٱلۡمُسَبِّحِينَ ١٤٣Maar as dit nie was dat hy een van diegene was wat Ons verheerlik nie لَلَبِثَ فِي بَطۡنِهِۦٓ إِلَىٰ يَوۡمِ يُبۡعَثُونَ ١٤٤sou hy in die vis se buik gebly het tot op die Opstandingsdag ۞ فَنَبَذۡنَٰهُ بِٱلۡعَرَآءِ وَهُوَ سَقِيمٌ ١٤٥Daarna het Ons hom op die kaal strand laat uitspoel, terwyl hy siek was وَأَنۢبَتۡنَا عَلَيۡهِ شَجَرَةً مِّن يَقۡطِينٍ ١٤٦En Ons het ’n kalbasplant vir hom laat groei وَأَرۡسَلۡنَٰهُ إِلَىٰ مِاْئَةِ أَلۡفٍ أَوۡ يَزِيدُونَ ١٤٧En as boodskapper het Ons hom na ’n honderdduisend of meer mense gestuur فَـَٔامَنُواْ فَمَتَّعۡنَٰهُمۡ إِلَىٰ حِينٍ ١٤٨En hulle het geglo; daarom het Ons voorsiening vir ’n tyd aan hulle geskenk فَٱسۡتَفۡتِهِمۡ أَلِرَبِّكَ ٱلۡبَنَاتُ وَلَهُمُ ٱلۡبَنُونَ ١٤٩Vra hulle nou of u Heer dogters het terwyl hulle seuns het أَمۡ خَلَقۡنَا ٱلۡمَلَٰٓئِكَةَ إِنَٰثًا وَهُمۡ شَٰهِدُونَ ١٥٠Of het Ons die engele as vroulike wesens geskape, terwyl hulle toegesien het أَلَآ إِنَّهُم مِّنۡ إِفۡكِهِمۡ لَيَقُولُونَ ١٥١Dit is sekerlik hulle eie versinsel as hulle sê وَلَدَ ٱللَّهُ وَإِنَّهُمۡ لَكَٰذِبُونَ ١٥٢Allah het verwek. Maar hulle is leuenaars أَصۡطَفَى ٱلۡبَنَاتِ عَلَى ٱلۡبَنِينَ ١٥٣Het Hy dogters bo seuns vekies مَا لَكُمۡ كَيۡفَ تَحۡكُمُونَ ١٥٤Wat makeer julle dan? Hoe oordeel julle أَفَلَا تَذَكَّرُونَ ١٥٥Sal julle dan nie nadink nie أَمۡ لَكُمۡ سُلۡطَٰنٌ مُّبِينٌ ١٥٦Of het julle ’n duidelike gesag فَأۡتُواْ بِكِتَٰبِكُمۡ إِن كُنتُمۡ صَٰدِقِينَ ١٥٧Bring dan julle Boek, indien julle opreg is وَجَعَلُواْ بَيۡنَهُۥ وَبَيۡنَ ٱلۡجِنَّةِ نَسَبًاۚ وَلَقَدۡ عَلِمَتِ ٱلۡجِنَّةُ إِنَّهُمۡ لَمُحۡضَرُونَ ١٥٨En hulle beweer dat daar ’n verwantskap tussen Hom en die djien bestaan. En die djien weet voorwaar dat hulle voorgebring sal word om geoordeel te word سُبۡحَٰنَ ٱللَّهِ عَمَّا يَصِفُونَ ١٥٩verhewe is Allah bo dít wat hulle beskryf إِلَّا عِبَادَ ٱللَّهِ ٱلۡمُخۡلَصِينَ ١٦٠maar nie die dienaars van Allah, die gesuiwerdes, nie فَإِنَّكُمۡ وَمَا تَعۡبُدُونَ ١٦١Voorwaar, julle en wat julle aanbid مَآ أَنتُمۡ عَلَيۡهِ بِفَٰتِنِينَ ١٦٢teen Hom kan julle niemand opmaak nie إِلَّا مَنۡ هُوَ صَالِ ٱلۡجَحِيمِ ١٦٣behalwe hom wat in die Vlammende Vuur brand وَمَا مِنَّآ إِلَّا لَهُۥ مَقَامٌ مَّعۡلُومٌ ١٦٤En daar is niemand onder ons gelowiges nie, of daar sal vir hom ’n plek aangewys word وَإِنَّا لَنَحۡنُ ٱلصَّآفُّونَ ١٦٥en ons is gewis in rye gerangskik وَإِنَّا لَنَحۡنُ ٱلۡمُسَبِّحُونَ ١٦٦en sekerlik veheerlik ons Hom وَإِن كَانُواْ لَيَقُولُونَ ١٦٧En hulle het daaraan gewoond geraak om te sê لَوۡ أَنَّ عِندَنَا ذِكۡرًا مِّنَ ٱلۡأَوَّلِينَ ١٦٨As ons ’n vermaning van die volke van die outyd gehad het لَكُنَّا عِبَادَ ٱللَّهِ ٱلۡمُخۡلَصِينَ ١٦٩sou ons opregte dienaars van Allah gewees het فَكَفَرُواْ بِهِۦۖ فَسَوۡفَ يَعۡلَمُونَ ١٧٠Maar nou glo hulle nie daarin nie, daarom sal hulle dit weldra te wete kom وَلَقَدۡ سَبَقَتۡ كَلِمَتُنَا لِعِبَادِنَا ٱلۡمُرۡسَلِينَ ١٧١En waarlik, Ons woord aangaande Ons dienaars, die bood- skappers, is reeds uitgespreek إِنَّهُمۡ لَهُمُ ٱلۡمَنصُورُونَ ١٧٢Hulle, ja waarlik, hulle sál gehelp word وَإِنَّ جُندَنَا لَهُمُ ٱلۡغَٰلِبُونَ ١٧٣en Ons leërskare, waarlik, hulle sal triomfantlik wees فَتَوَلَّ عَنۡهُمۡ حَتَّىٰ حِينٍ ١٧٤Keer dan ’n tyd lank van hulle af وَأَبۡصِرۡهُمۡ فَسَوۡفَ يُبۡصِرُونَ ١٧٥en slaan hulle gade, want hulle sal ook sien أَفَبِعَذَابِنَا يَسۡتَعۡجِلُونَ ١٧٦Wou hulle dan Ons straf verhaas فَإِذَا نَزَلَ بِسَاحَتِهِمۡ فَسَآءَ صَبَاحُ ٱلۡمُنذَرِينَ ١٧٧Maar wanneer dit op hulle land neerdaal, sal die oggend sleg wees vir hulle wat gewaarsku was وَتَوَلَّ عَنۡهُمۡ حَتَّىٰ حِينٍ ١٧٨Keer dan ’n tyd lank van hulle af وَأَبۡصِرۡ فَسَوۡفَ يُبۡصِرُونَ ١٧٩en let op, want hulle sal ook sien سُبۡحَٰنَ رَبِّكَ رَبِّ ٱلۡعِزَّةِ عَمَّا يَصِفُونَ ١٨٠Verhewe is u Heer, die Heer van Roem en Mag, bo dít wat hulle beskryf وَسَلَٰمٌ عَلَى ٱلۡمُرۡسَلِينَ ١٨١En vrede vir die boodskappers وَٱلۡحَمۡدُ لِلَّهِ رَبِّ ٱلۡعَٰلَمِينَ ١٨٢En alle lof behoort aan Allah, die Heer van die Wêrelde

الترجمة: Imam M. A. Baker.