ملة الإسلام

السورة 95 · 8 آية · Imam M. A. Baker

سورة التين باللغة الأفريكانية

السورة بالعربية مع التفسير استمع إلى سورة التين (1,313 قارئاً)
مكيةسورة التين٨ آية

بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ

وَٱلتِّينِ وَٱلزَّيۡتُونِ ١By die vy en die olyf وَطُورِ سِينِينَ ٢En by die berg Sinaï وَهَٰذَا ٱلۡبَلَدِ ٱلۡأَمِينِ ٣En by hierdie Stad1 met sy vestings لَقَدۡ خَلَقۡنَا ٱلۡإِنسَٰنَ فِيٓ أَحۡسَنِ تَقۡوِيمٍ ٤Voorwaar, Ons het die mens voortreflik geskape ثُمَّ رَدَدۡنَٰهُ أَسۡفَلَ سَٰفِلِينَ ٥Maar Ons laat hom verval tot die allerlaagste إِلَّا ٱلَّذِينَ ءَامَنُواْ وَعَمِلُواْ ٱلصَّٰلِحَٰتِ فَلَهُمۡ أَجۡرٌ غَيۡرُ مَمۡنُونٍ ٦behalwe hulle wat glo en goeddoen; vir hulle is daar ’n oneindige beloning فَمَا يُكَذِّبُكَ بَعۡدُ بِٱلدِّينِ ٧Wie sal leuens aan u vertel omtrent die Oordeelsdag أَلَيۡسَ ٱللَّهُ بِأَحۡكَمِ ٱلۡحَٰكِمِينَ ٨Is dit nie Allah wat regverdig oordeel nie

الترجمة: Imam M. A. Baker.