بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ
وَٱلۡعَٰدِيَٰتِ ضَبۡحًا ١By hulle wat skreeuend storm فَٱلۡمُورِيَٰتِ قَدۡحًا ٢En hulle wat vuurvonke uitslaan فَٱلۡمُغِيرَٰتِ صُبۡحًا ٣En teen dagbreek plotseling ’n aanval doen فَأَثَرۡنَ بِهِۦ نَقۡعًا ٤en so ’n stofspoor laat فَوَسَطۡنَ بِهِۦ جَمۡعًا ٥en deur die vyandige menigtes breek إِنَّ ٱلۡإِنسَٰنَ لِرَبِّهِۦ لَكَنُودٌ ٦Voorwaar, die mens is ondankbaar teenoor sy Heer وَإِنَّهُۥ عَلَىٰ ذَٰلِكَ لَشَهِيدٌ ٧En waarlik, hy self is getuie daarvan وَإِنَّهُۥ لِحُبِّ ٱلۡخَيۡرِ لَشَدِيدٌ ٨en weens sy liefde vir rykdom is hy suinig ۞ أَفَلَا يَعۡلَمُ إِذَا بُعۡثِرَ مَا فِي ٱلۡقُبُورِ ٩Weet hy dan nie dat wat in die grafte is, opgewek sal word nie وَحُصِّلَ مَا فِي ٱلصُّدُورِ ١٠en dat wat in die harte is, bekend gemaak sal word nie إِنَّ رَبَّهُم بِهِمۡ يَوۡمَئِذٍ لَّخَبِيرُۢ ١١Hulle Heer sal aangaande hulle op hierdie Dag goed ingelig wees