Millat al-Islam

Chapter 101 · 11 verses · Imam M. A. Baker

Surah Al-Qaria in Afrikaans

Arabic with tafsir Listen to Surah Al-Qaria (1290 reciters)

بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ

ٱلۡقَارِعَةُ ١Die ramp مَا ٱلۡقَارِعَةُ ٢Wat is die ramp وَمَآ أَدۡرَىٰكَ مَا ٱلۡقَارِعَةُ ٣En wat weet u van die vreeslikheid van die ramp يَوۡمَ يَكُونُ ٱلنَّاسُ كَٱلۡفَرَاشِ ٱلۡمَبۡثُوثِ ٤Die Dag waarop mense soos motte verstrooi sal word وَتَكُونُ ٱلۡجِبَالُ كَٱلۡعِهۡنِ ٱلۡمَنفُوشِ ٥en die berge soos gekamde wol sal lyk فَأَمَّا مَن ثَقُلَتۡ مَوَٰزِينُهُۥ ٦Dan, wat hom betref wie se goeie dade swaar sal weeg فَهُوَ فِي عِيشَةٍ رَّاضِيَةٍ ٧hy sal ’n aangename lewe geniet وَأَمَّا مَنۡ خَفَّتۡ مَوَٰزِينُهُۥ ٨Maar hy wie se goeie dade lig weeg فَأُمُّهُۥ هَاوِيَةٌ ٩die bodemlose put sal sy moeder wees وَمَآ أَدۡرَىٰكَ مَا هِيَهۡ ١٠En weet u wat die bodemlose put is نَارٌ حَامِيَةُۢ ١١Dit is ’n Brandende Vuur

Translation: Imam M. A. Baker.