Millat al-Islam

Chapter 90 · 20 verses · Imam M. A. Baker

Surah Al-Balad in Afrikaans

Arabic with tafsir Listen to Surah Al-Balad (1312 reciters)
Meccanسورة البلد20 verses

بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ

لَآ أُقۡسِمُ بِهَٰذَا ٱلۡبَلَدِ ١Ek sweer by hierdie stad وَأَنتَ حِلُّۢ بِهَٰذَا ٱلۡبَلَدِ ٢u2 is van verantwoordelikheid vir hierdie stad onthef وَوَالِدٍ وَمَا وَلَدَ ٣en by die vader3 en wat hom4 verwek het لَقَدۡ خَلَقۡنَا ٱلۡإِنسَٰنَ فِي كَبَدٍ ٤voorwaar, Ons het die mens geskape om moeilikhede te oorwin أَيَحۡسَبُ أَن لَّن يَقۡدِرَ عَلَيۡهِ أَحَدٌ ٥Dink hy dat niemand gesag oor hom uitoefen nie يَقُولُ أَهۡلَكۡتُ مَالًا لُّبَدًا ٦Hy sal sê: Ek het baie rykdom verkwis أَيَحۡسَبُ أَن لَّمۡ يَرَهُۥٓ أَحَدٌ ٧Dink hy dat niemand hom sien nie أَلَمۡ نَجۡعَل لَّهُۥ عَيۡنَيۡنِ ٨Het Ons hom nie twee oë gegee nie وَلِسَانًا وَشَفَتَيۡنِ ٩en ’n tong en twee lippe nie وَهَدَيۡنَٰهُ ٱلنَّجۡدَيۡنِ ١٠en die twee hoofweë5 getoon nie فَلَا ٱقۡتَحَمَ ٱلۡعَقَبَةَ ١١Maar hy probeer nie om die bergpad te bewandel nie وَمَآ أَدۡرَىٰكَ مَا ٱلۡعَقَبَةُ ١٢En wat weet u van die bergpad فَكُّ رَقَبَةٍ ١٣Dit is om ’n slaaf te bevry أَوۡ إِطۡعَٰمٌ فِي يَوۡمٍ ذِي مَسۡغَبَةٍ ١٤of op ’n dag van honger te voed يَتِيمًا ذَا مَقۡرَبَةٍ ١٥’n weeskind, wat ’n familielid is أَوۡ مِسۡكِينًا ذَا مَتۡرَبَةٍ ١٦of ’n arm persoon wat in die stof rol ثُمَّ كَانَ مِنَ ٱلَّذِينَ ءَامَنُواْ وَتَوَاصَوۡاْ بِٱلصَّبۡرِ وَتَوَاصَوۡاْ بِٱلۡمَرۡحَمَةِ ١٧En verder, om gelowig te wees, en te vermaan tot geduld, en tot genade أُوْلَٰٓئِكَ أَصۡحَٰبُ ٱلۡمَيۡمَنَةِ ١٨Hulle is die volk van die regterhand وَٱلَّذِينَ كَفَرُواْ بِـَٔايَٰتِنَا هُمۡ أَصۡحَٰبُ ٱلۡمَشۡـَٔمَةِ ١٩Maar hulle wat nie in ons tekens glo nie, hulle is die volk van die linkerhand عَلَيۡهِمۡ نَارٌ مُّؤۡصَدَةُۢ ٢٠’n Geslote Vuur sal hulle omring

Translation: Imam M. A. Baker.