بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ
وَٱلۡفَجۡرِ ١By die dagbreek وَلَيَالٍ عَشۡرٍ ٢en die tien nagte وَٱلشَّفۡعِ وَٱلۡوَتۡرِ ٣by die gelyke en die ongelyke وَٱلَّيۡلِ إِذَا يَسۡرِ ٤en by die nag wanneer dit verdwyn هَلۡ فِي ذَٰلِكَ قَسَمٌ لِّذِي حِجۡرٍ ٥Waarlik, hierin is ’n eed vir die verstandige mense أَلَمۡ تَرَ كَيۡفَ فَعَلَ رَبُّكَ بِعَادٍ ٦Het u nie gesien hoe u Heer met die stam van Aad gehandel het nie إِرَمَ ذَاتِ ٱلۡعِمَادِ ٧die volk van Iram, wat hoë geboue gehad het ٱلَّتِي لَمۡ يُخۡلَقۡ مِثۡلُهَا فِي ٱلۡبِلَٰدِ ٨waarvan die gelyke nog nie in hierdie land voortgebring is nie وَثَمُودَ ٱلَّذِينَ جَابُواْ ٱلصَّخۡرَ بِٱلۡوَادِ ٩en met die stam Thamoed wat die rotse in die dal uitgehol het وَفِرۡعَوۡنَ ذِي ٱلۡأَوۡتَادِ ١٠en met Farao, heer van baie ٱلَّذِينَ طَغَوۡاْ فِي ٱلۡبِلَٰدِ ١١wat hom in die stede te buite gegaan het فَأَكۡثَرُواْ فِيهَا ٱلۡفَسَادَ ١٢en baie verderf daarin aangerig het فَصَبَّ عَلَيۡهِمۡ رَبُّكَ سَوۡطَ عَذَابٍ ١٣U Heer het hulle ’n gedeelte van die straf laat toekom إِنَّ رَبَّكَ لَبِٱلۡمِرۡصَادِ ١٤Voorwaar, u Heer is Waaksaam فَأَمَّا ٱلۡإِنسَٰنُ إِذَا مَا ٱبۡتَلَىٰهُ رَبُّهُۥ فَأَكۡرَمَهُۥ وَنَعَّمَهُۥ فَيَقُولُ رَبِّيٓ أَكۡرَمَنِ ١٥Maar die mens, wanneer Hy hom beproef deur eer en gunste aan hom te gee, sê hy: My Heer het my geëer وَأَمَّآ إِذَا مَا ٱبۡتَلَىٰهُ فَقَدَرَ عَلَيۡهِ رِزۡقَهُۥ فَيَقُولُ رَبِّيٓ أَهَٰنَنِ ١٦Maar wanneer Hy hom beproef met skaarste van voedsel, sê hy: My Heer het my onteer كـَلَّاۖ بَل لَّا تُكۡرِمُونَ ٱلۡيَتِيمَ ١٧Maar waarom eer julle nie die weeskind وَلَا تَحَٰٓضُّونَ عَلَىٰ طَعَامِ ٱلۡمِسۡكِينِ ١٨en vermaan julle mekaar nie om die armes te voed nie وَتَأۡكُلُونَ ٱلتُّرَاثَ أَكۡلًا لَّمًّا ١٩Julle verorber die hele erfdeel وَتُحِبُّونَ ٱلۡمَالَ حُبًّا جَمًّا ٢٠en julle hou te veel van weelde كـَلَّآۖ إِذَا دُكَّتِ ٱلۡأَرۡضُ دَكًّا دَكًّا ٢١Nee, wanneer die aarde aan stukke sal verbrokkel وَجَآءَ رَبُّكَ وَٱلۡمَلَكُ صَفًّا صَفًّا ٢٢en u Heer met skares engele sal verskyn وَجِاْيٓءَ يَوۡمَئِذِۭ بِجَهَنَّمَۚ يَوۡمَئِذٍ يَتَذَكَّرُ ٱلۡإِنسَٰنُ وَأَنَّىٰ لَهُ ٱلذِّكۡرَىٰ ٢٣en die Hel op ’n Dag vertoon sal word; op dié Dag sal die mens versigtig wees; maar wat sal sy versigtigheid hom baat يَقُولُ يَٰلَيۡتَنِي قَدَّمۡتُ لِحَيَاتِي ٢٤Hy sal sê: O, kon ek nie maar liewer iets vir my lewe voruit- gestuur het nie فَيَوۡمَئِذٍ لَّا يُعَذِّبُ عَذَابَهُۥٓ أَحَدٌ ٢٥Niemand kan straf soos Hy op daardie Dag sal straf nie وَلَا يُوثِقُ وَثَاقَهُۥٓ أَحَدٌ ٢٦Ook kan niemand boei soos Hy sal boei nie يَٰٓأَيَّتُهَا ٱلنَّفۡسُ ٱلۡمُطۡمَئِنَّةُ ٢٧Maar u, o siel in vrede ٱرۡجِعِيٓ إِلَىٰ رَبِّكِ رَاضِيَةً مَّرۡضِيَّةً ٢٨keer terug tot u Heer met welbehae فَٱدۡخُلِي فِي عِبَٰدِي ٢٩Wees met My dienaars وَٱدۡخُلِي جَنَّتِي ٣٠en gaan saam met hulle My Paradys binne