Millat al-Islam

Chapter 104 · 9 verses · Imam M. A. Baker

Surah Al-Humaza in Afrikaans

Arabic with tafsir Listen to Surah Al-Humaza (1273 reciters)
Meccanسورة الهمزة9 verses

بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ

وَيۡلٌ لِّكُلِّ هُمَزَةٍ لُّمَزَةٍ ١Wee elke lasteraar, kwaadspreker ٱلَّذِي جَمَعَ مَالًا وَعَدَّدَهُۥ ٢wat rykdom vergaar en dit telke male oor en oor tel يَحۡسَبُ أَنَّ مَالَهُۥٓ أَخۡلَدَهُۥ ٣en meen dat sy rykdom hom vir ewig sal baat كـَلَّاۖ لَيُنۢبَذَنَّ فِي ٱلۡحُطَمَةِ ٤Nee, hy sal in die malende meul gewerp word وَمَآ أَدۡرَىٰكَ مَا ٱلۡحُطَمَةُ ٥En wat sal u laat verstaan wat die malende meul is نَارُ ٱللَّهِ ٱلۡمُوقَدَةُ ٦Dit is die Vuur wat Allah aangesteek het ٱلَّتِي تَطَّلِعُ عَلَى ٱلۡأَفۡـِٔدَةِ ٧en waarvan die brandstof harte is إِنَّهَا عَلَيۡهِم مُّؤۡصَدَةٌ ٨Voorwaar, dit omsluit hulle فِي عَمَدٍ مُّمَدَّدَةِۭ ٩in uitgestrekte kolomme

Translation: Imam M. A. Baker.