Millat al-Islam

Chapter 105 · 5 verses · Imam M. A. Baker

Surah Al-Fil in Afrikaans

Arabic with tafsir Listen to Surah Al-Fil (851 reciters)
Meccanسورة الفيل5 verses

بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ

أَلَمۡ تَرَ كَيۡفَ فَعَلَ رَبُّكَ بِأَصۡحَٰبِ ٱلۡفِيلِ ١Het u nie gesien hoe u Heer met die eienaars van die olifant gehandel het nie أَلَمۡ يَجۡعَلۡ كَيۡدَهُمۡ فِي تَضۡلِيلٍ ٢Het Hy nie hulle aanval in verwarring laat eindig وَأَرۡسَلَ عَلَيۡهِمۡ طَيۡرًا أَبَابِيلَ ٣en swerms roofvoëls op hulle laat neersak nie تَرۡمِيهِم بِحِجَارَةٍ مِّن سِجِّيلٍ ٤En hulle met klonte klei gewerp فَجَعَلَهُمۡ كَعَصۡفٍ مَّأۡكُولِۭ ٥sodat hulle soos fyngekoude strooi gelyk het nie

Translation: Imam M. A. Baker.