قُلۡ يَٰٓأَيُّهَا ٱلۡكَٰفِرُونَ ١Sê: O ongelowigesلَآ أَعۡبُدُ مَا تَعۡبُدُونَ ٢Ek aanbid nie dít wat julle aanbid nieوَلَآ أَنتُمۡ عَٰبِدُونَ مَآ أَعۡبُدُ ٣nog minder aanbid julle Hom vir wie ek aanbidوَلَآ أَنَا۠ عَابِدٌ مَّا عَبَدتُّمۡ ٤Ook sal ek nie aanroep wie julle aanroep nieوَلَآ أَنتُمۡ عَٰبِدُونَ مَآ أَعۡبُدُ ٥nog minder roep julle Hom aan vir wie ek aanroepلَكُمۡ دِينُكُمۡ وَلِيَ دِينِ ٦Vir julle is daar júlle geloof en aanbidding, en vir my is daar mý geloof en aanbidding