Millat al-Islam

Chapter 110 · 3 verses · Imam M. A. Baker

Surah An-Nasr in Afrikaans

Arabic with tafsir Listen to Surah An-Nasr (1288 reciters)
Medinanسورة النصر3 verses

بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ

إِذَا جَآءَ نَصۡرُ ٱللَّهِ وَٱلۡفَتۡحُ ١Wanneer die hulp van Allah en die oorwinning kom وَرَأَيۡتَ ٱلنَّاسَ يَدۡخُلُونَ فِي دِينِ ٱللَّهِ أَفۡوَاجًا ٢sal u mense groepsgewys die godsdiens van Allah sien binne- gaan فَسَبِّحۡ بِحَمۡدِ رَبِّكَ وَٱسۡتَغۡفِرۡهُۚ إِنَّهُۥ كَانَ تَوَّابَۢا ٣Verkondig die lof van u Heer en vra om Sy beskerming. Waarlik, Hy is Berouaanvarend

Translation: Imam M. A. Baker.