Millat al-Islam

Chapter 92 · 21 verses · Imam M. A. Baker

Surah Al-Lail in Afrikaans

Arabic with tafsir Listen to Surah Al-Lail (1283 reciters)
Meccanسورة الليل21 verses

بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ

وَٱلَّيۡلِ إِذَا يَغۡشَىٰ ١By die nag wanner dit omsluier وَٱلنَّهَارِ إِذَا تَجَلَّىٰ ٢En by die strale van die dag وَمَا خَلَقَ ٱلذَّكَرَ وَٱلۡأُنثَىٰٓ ٣En by die skepping van die man en die vrou إِنَّ سَعۡيَكُمۡ لَشَتَّىٰ ٤Voorwaar, julle strewe beoog verskillende doelwitte فَأَمَّا مَنۡ أَعۡطَىٰ وَٱتَّقَىٰ ٥Dan wat hom betref wat offergawes gee en Hom vrees وَصَدَّقَ بِٱلۡحُسۡنَىٰ ٦en die goeie aanvaar فَسَنُيَسِّرُهُۥ لِلۡيُسۡرَىٰ ٧Ons sal sy weg vir hom gelykmaak, en hy sal suksesvol wees وَأَمَّا مَنۢ بَخِلَ وَٱسۡتَغۡنَىٰ ٨Maar hy wat gierig is en dink dat hy selfgenoegsaam is وَكَذَّبَ بِٱلۡحُسۡنَىٰ ٩en wat die beste is, verwerp فَسَنُيَسِّرُهُۥ لِلۡعُسۡرَىٰ ١٠Ons sal sy weg ellendig maak وَمَا يُغۡنِي عَنۡهُ مَالُهُۥٓ إِذَا تَرَدَّىٰٓ ١١en rykdom sal hom niks baat wanneer hy vergaan nie إِنَّ عَلَيۡنَا لَلۡهُدَىٰ ١٢Voorwaar, dit is Ons plig om te lei وَإِنَّ لَنَا لَلۡأٓخِرَةَ وَٱلۡأُولَىٰ ١٣En waarlik, aan Ons behoort die Hiernamaals sowel as die tyd wat verby is فَأَنذَرۡتُكُمۡ نَارًا تَلَظَّىٰ ١٤Daarom waarsku Ek julle teen die Vlammende Vuur لَا يَصۡلَىٰهَآ إِلَّا ٱلۡأَشۡقَى ١٥niemand, behalwe die rampsaligste, sal dit binnegaan nie ٱلَّذِي كَذَّبَ وَتَوَلَّىٰ ١٦hulle wat die waarheid verwerp en weg وَسَيُجَنَّبُهَا ٱلۡأَتۡقَى ١٧Maar die regverdige sal ver daarvandaan bly ٱلَّذِي يُؤۡتِي مَالَهُۥ يَتَزَكَّىٰ ١٨hy wat van sy rykdom bestee om homself te reinig وَمَا لِأَحَدٍ عِندَهُۥ مِن نِّعۡمَةٍ تُجۡزَىٰٓ ١٩En niemand durf reken dat hy beloon moet word nie إِلَّا ٱبۡتِغَآءَ وَجۡهِ رَبِّهِ ٱلۡأَعۡلَىٰ ٢٠behalwe hy wat die welbehae van sy Heer, die Verhewene, soek وَلَسَوۡفَ يَرۡضَىٰ ٢١En hy sal weldra tevrede wees

Translation: Imam M. A. Baker.