Millat al-Islam

Chapter 93 · 11 verses · Imam M. A. Baker

Surah Ad-Dhuha in Afrikaans

Arabic with tafsir Listen to Surah Ad-Dhuha (1336 reciters)
Meccanسورة الضحى11 verses

بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ

وَٱلضُّحَىٰ ١By die glansrykheid van die dag وَٱلَّيۡلِ إِذَا سَجَىٰ ٢En die nag wanneer dit stil is مَا وَدَّعَكَ رَبُّكَ وَمَا قَلَىٰ ٣U Heer het u nie verlaat nie, en is ook nie ontevrede met u nie وَلَلۡأٓخِرَةُ خَيۡرٌ لَّكَ مِنَ ٱلۡأُولَىٰ ٤Voorwaar, die toekoms sal vir u beter wees as dít wat verby is وَلَسَوۡفَ يُعۡطِيكَ رَبُّكَ فَتَرۡضَىٰٓ ٥En waarlik, u Heer sal vir u baie gee, en u sal weltevrede wees أَلَمۡ يَجِدۡكَ يَتِيمًا فَـَٔاوَىٰ ٦Het Hy u nie as weeskind gevind, en vir u herberg gegee nie وَوَجَدَكَ ضَآلًّا فَهَدَىٰ ٧En het Hy u nie dwalend gevind en u gelei nie وَوَجَدَكَ عَآئِلًا فَأَغۡنَىٰ ٨En het Hy u nie in armoede gevind en u verryk nie فَأَمَّا ٱلۡيَتِيمَ فَلَا تَقۡهَرۡ ٩Daarom: onderdruk die weeskind nie وَأَمَّا ٱلسَّآئِلَ فَلَا تَنۡهَرۡ ١٠en snou die bedelaar nie toe nie وَأَمَّا بِنِعۡمَةِ رَبِّكَ فَحَدِّثۡ ١١maar maak die guns van u Heer bekend

Translation: Imam M. A. Baker.