Millat al-Islam

Chapter 107 · 7 verses · Imam M. A. Baker

Surah Al-Ma'un in Afrikaans

Arabic with tafsir Listen to Surah Al-Ma'un (826 reciters)

بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ

أَرَءَيۡتَ ٱلَّذِي يُكَذِّبُ بِٱلدِّينِ ١Het u iemand gesien wat die Oordeelsdag ontken فَذَٰلِكَ ٱلَّذِي يَدُعُّ ٱلۡيَتِيمَ ٢Dit is hy wat die weeskind mishandel وَلَا يَحُضُّ عَلَىٰ طَعَامِ ٱلۡمِسۡكِينِ ٣en die armes nie voed nie فَوَيۡلٌ لِّلۡمُصَلِّينَ ٤Wee die aanbidders ٱلَّذِينَ هُمۡ عَن صَلَاتِهِمۡ سَاهُونَ ٥wat nalatig met hulle gebede is ٱلَّذِينَ هُمۡ يُرَآءُونَ ٦Wat goeddoen om gesien te word وَيَمۡنَعُونَ ٱلۡمَاعُونَ ٧en wat geen barmhartigheid betoon nie

Translation: Imam M. A. Baker.