لِإِيلَٰفِ قُرَيۡشٍ ١Ter beskerming van die Koereishإِۦلَٰفِهِمۡ رِحۡلَةَ ٱلشِّتَآءِ وَٱلصَّيۡفِ ٢beskerming gedurende hulle reise, in die winter sowel as in die somerفَلۡيَعۡبُدُواْ رَبَّ هَٰذَا ٱلۡبَيۡتِ ٣Laat hulle daarom die Heer van hierdie Huis aanbidٱلَّذِيٓ أَطۡعَمَهُم مِّن جُوعٍ وَءَامَنَهُم مِّنۡ خَوۡفِۭ٤Hy wat hulle versadig en hulle in plaas van vrees veiligheid gee