بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ
وَيۡلٌ لِّلۡمُطَفِّفِينَ ١Wee die bedrieërs ٱلَّذِينَ إِذَا ٱكۡتَالُواْ عَلَى ٱلنَّاسِ يَسۡتَوۡفُونَ ٢Wat, wanneer iemand vir hulle ’n maat neem, op die volle maat aandring وَإِذَا كَالُوهُمۡ أَو وَّزَنُوهُمۡ يُخۡسِرُونَ ٣maar wanneer hulle vir ’n ander iets moet meet of afweeg, minder gee as wat dit moet wees أَلَا يَظُنُّ أُوْلَٰٓئِكَ أَنَّهُم مَّبۡعُوثُونَ ٤Dink hulle nie daaraan dat hulle weer opgewek sal word لِيَوۡمٍ عَظِيمٍ ٥op ’n groot Dag nie يَوۡمَ يَقُومُ ٱلنَّاسُ لِرَبِّ ٱلۡعَٰلَمِينَ ٦Die Dag wanneer die mense voor die Heer van die Wêrelde sal staan كـَلَّآ إِنَّ كِتَٰبَ ٱلۡفُجَّارِ لَفِي سِجِّينٍ ٧Nee, sekerlik, die gedenkskrif van die bose is: In die Gevangenis وَمَآ أَدۡرَىٰكَ مَا سِجِّينٌ ٨En weet u wat die Gevangenis is كِتَٰبٌ مَّرۡقُومٌ ٩Dit is ’n geskrewe Boek وَيۡلٌ يَوۡمَئِذٍ لِّلۡمُكَذِّبِينَ ١٠Wee hulle, op dié Dag ٱلَّذِينَ يُكَذِّبُونَ بِيَوۡمِ ٱلدِّينِ ١١wat die Dag van Oordeel ontken وَمَا يُكَذِّبُ بِهِۦٓ إِلَّا كُلُّ مُعۡتَدٍ أَثِيمٍ ١٢En niemand ontken dit nie, behalwe elke oortreder, elke sondaar إِذَا تُتۡلَىٰ عَلَيۡهِ ءَايَٰتُنَا قَالَ أَسَٰطِيرُ ٱلۡأَوَّلِينَ ١٣Wanneer Ons tekens aan hom voorgedra word, sê hy: Stories van die oervolke كـَلَّاۖ بَلۡۜ رَانَ عَلَىٰ قُلُوبِهِم مَّا كَانُواْ يَكۡسِبُونَ ١٤Nee, dít wat hulle verdien het, is soos roes op hulle harte كـَلَّآ إِنَّهُمۡ عَن رَّبِّهِمۡ يَوۡمَئِذٍ لَّمَحۡجُوبُونَ ١٥Waarlik, hulle sal daardie Dag van hulle Heer uitgesluit word ثُمَّ إِنَّهُمۡ لَصَالُواْ ٱلۡجَحِيمِ ١٦Dan sal hulle waarlik die Brandende Vuur ingaan ثُمَّ يُقَالُ هَٰذَا ٱلَّذِي كُنتُم بِهِۦ تُكَذِّبُونَ ١٧Dan sal daar gesê word: Dít is wat julle ontken het كـَلَّآ إِنَّ كِتَٰبَ ٱلۡأَبۡرَارِ لَفِي عِلِّيِّينَ ١٨Waarlik, die gedenkskrif van die deugsame sal wees: die mees Verhewe Plekke وَمَآ أَدۡرَىٰكَ مَا عِلِّيُّونَ ١٩En weet u wat die mees Verhewe Plekke is كِتَٰبٌ مَّرۡقُومٌ ٢٠Dit is ’n geskrewe Boek يَشۡهَدُهُ ٱلۡمُقَرَّبُونَ ٢١Hulle wat na aan Allah is, sal dit sien إِنَّ ٱلۡأَبۡرَارَ لَفِي نَعِيمٍ ٢٢Waarlik, die deugsame sal hom verheug عَلَى ٱلۡأَرَآئِكِ يَنظُرُونَ ٢٣Op verhewe rusbanke sal hulle mekaar raaksien تَعۡرِفُ فِي وُجُوهِهِمۡ نَضۡرَةَ ٱلنَّعِيمِ ٢٤U sal op hulle gesigte die glans van geluksaligheid bemerk يُسۡقَوۡنَ مِن رَّحِيقٍ مَّخۡتُومٍ ٢٥Vir hulle word gegee om te drink: ’n suiwer drank, verseël خِتَٰمُهُۥ مِسۡكٌۚ وَفِي ذَٰلِكَ فَلۡيَتَنَافَسِ ٱلۡمُتَنَٰفِسُونَ ٢٦en die seël daarvan is van muskus, ~ Laat hulle wat wedywer, hiervoor wedywer وَمِزَاجُهُۥ مِن تَسۡنِيمٍ ٢٧En dit sal gemeng word met water wat van bo kom عَيۡنًا يَشۡرَبُ بِهَا ٱلۡمُقَرَّبُونَ ٢٨’n Fontein, waaruit diegene wat naby Allah is, sal drink إِنَّ ٱلَّذِينَ أَجۡرَمُواْ كَانُواْ مِنَ ٱلَّذِينَ ءَامَنُواْ يَضۡحَكُونَ ٢٩Waarlik, die misdadigers was daaraan gewoond om die gelowiges uit te lag وَإِذَا مَرُّواْ بِهِمۡ يَتَغَامَزُونَ ٣٠en wanneer hulle verby hulle gegaan het, het hulle vir mekaar geknipoog وَإِذَا ٱنقَلَبُوٓاْ إِلَىٰٓ أَهۡلِهِمُ ٱنقَلَبُواْ فَكِهِينَ ٣١En wanneer hulle na hul volk teruggekeer het, het hulle verheug teruggekeer وَإِذَا رَأَوۡهُمۡ قَالُوٓاْ إِنَّ هَٰٓؤُلَآءِ لَضَآلُّونَ ٣٢En wanneer hulle hul gesien het, het hulle gesê: Waarlik, hulle is verdwaal وَمَآ أُرۡسِلُواْ عَلَيۡهِمۡ حَٰفِظِينَ ٣٣En hulle was nie gestuur as wakers oor hulle nie فَٱلۡيَوۡمَ ٱلَّذِينَ ءَامَنُواْ مِنَ ٱلۡكُفَّارِ يَضۡحَكُونَ ٣٤Daarom sal die gelowiges op dié Dag die ongelowiges uitlag عَلَى ٱلۡأَرَآئِكِ يَنظُرُونَ ٣٥Op verhewe rusbanke neergevly, aanskouende هَلۡ ثُوِّبَ ٱلۡكُفَّارُ مَا كَانُواْ يَفۡعَلُونَ ٣٦Voorwaar, die ongelowiges sal vergeld word vir wat hulle gedoen het