Millat al-Islam

Chapter 97 · 5 verses · Imam M. A. Baker

Surah Al-Qadr in Afrikaans

Arabic with tafsir Listen to Surah Al-Qadr (1300 reciters)
Meccanسورة القدر5 verses

بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ

إِنَّآ أَنزَلۡنَٰهُ فِي لَيۡلَةِ ٱلۡقَدۡرِ ١Voorwaar, Ons het dit1 op die Nag van Majesteit geopenbaar وَمَآ أَدۡرَىٰكَ مَا لَيۡلَةُ ٱلۡقَدۡرِ ٢En wat sal u laat verstaan wat die Nag van Majesteit is لَيۡلَةُ ٱلۡقَدۡرِ خَيۡرٌ مِّنۡ أَلۡفِ شَهۡرٍ ٣Die Nag van Majesteit is beter as ’n duisend maande تَنَزَّلُ ٱلۡمَلَٰٓئِكَةُ وَٱلرُّوحُ فِيهَا بِإِذۡنِ رَبِّهِم مِّن كُلِّ أَمۡرٍ ٤Die engele en die Gees2 daal dan neer met die toestemming van hulle Heer ~ vir elke saak سَلَٰمٌ هِيَ حَتَّىٰ مَطۡلَعِ ٱلۡفَجۡرِ ٥Vrede! Dit duur tot die dagbreek

Translation: Imam M. A. Baker.