Millat al-Islam

Chapter 96 · 19 verses · Imam M. A. Baker

Surah Al-Alaq in Afrikaans

Arabic with tafsir Listen to Surah Al-Alaq (1269 reciters)
Meccanسورة العلق19 verses

بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ

ٱقۡرَأۡ بِٱسۡمِ رَبِّكَ ٱلَّذِي خَلَقَ ١Lees in die Naam van u Heer, die Skepper خَلَقَ ٱلۡإِنسَٰنَ مِنۡ عَلَقٍ ٢wat die mens uit ’n bloeddruppel skep ٱقۡرَأۡ وَرَبُّكَ ٱلۡأَكۡرَمُ ٣Lees, want u Heer is die mees Eerbiedwaardige ٱلَّذِي عَلَّمَ بِٱلۡقَلَمِ ٤wat deur middel van die pen onderrig عَلَّمَ ٱلۡإِنسَٰنَ مَا لَمۡ يَعۡلَمۡ ٥die mens leer wat hy nie geken het nie كـَلَّآ إِنَّ ٱلۡإِنسَٰنَ لَيَطۡغَىٰٓ ٦Maar die mens is waarlik opstandig أَن رَّءَاهُ ٱسۡتَغۡنَىٰٓ ٧omdat hy homself onafhanklik ag إِنَّ إِلَىٰ رَبِّكَ ٱلرُّجۡعَىٰٓ ٨Voorwaar, julle terugkeer is tot julle Heer أَرَءَيۡتَ ٱلَّذِي يَنۡهَىٰ ٩Het u hom gesien, hy wat عَبۡدًا إِذَا صَلَّىٰٓ ١٠’n dienaar belet om te bid أَرَءَيۡتَ إِن كَانَ عَلَى ٱلۡهُدَىٰٓ ١١Merk u dat hy die regte pad volg أَوۡ أَمَرَ بِٱلتَّقۡوَىٰٓ ١٢of dat hy godvresendheid gebied أَرَءَيۡتَ إِن كَذَّبَ وَتَوَلَّىٰٓ ١٣Merk u dat hy ontken en homself wegdraai أَلَمۡ يَعۡلَم بِأَنَّ ٱللَّهَ يَرَىٰ ١٤Weet hy nie dat Allah alles sien nie كـَلَّا لَئِن لَّمۡ يَنتَهِ لَنَسۡفَعَۢا بِٱلنَّاصِيَةِ ١٥Nee, as hy nie ophou nie, sal Ons hom by die kuif hare van sy voorhoof gryp نَاصِيَةٍ كَٰذِبَةٍ خَاطِئَةٍ ١٦die leuenagtige, sondige voorhoof فَلۡيَدۡعُ نَادِيَهُۥ ١٧Laat hy dan sy raadgewers byeenroep سَنَدۡعُ ٱلزَّبَانِيَةَ ١٨Ons sal ook Ons dapper weermag oproep كـَلَّا لَا تُطِعۡهُ وَٱسۡجُدۡۤ وَٱقۡتَرِب ۩ ١٩Nee! Gehoorsam hóm nie, maar prostreer, en reik nader na Allah

Translation: Imam M. A. Baker.