قُلۡ أَعُوذُ بِرَبِّ ٱلنَّاسِ ١Sê: Ek neem my toevlug tot die Heer van menseمَلِكِ ٱلنَّاسِ ٢die Koning van menseإِلَٰهِ ٱلنَّاسِ ٣die God van menseمِن شَرِّ ٱلۡوَسۡوَاسِ ٱلۡخَنَّاسِ ٤teen die bose influisteringe van die slinkse duiwelٱلَّذِي يُوَسۡوِسُ فِي صُدُورِ ٱلنَّاسِ ٥wat in die harte van die mense fluisterمِنَ ٱلۡجِنَّةِ وَٱلنَّاسِ ٦die harte van djien en mense