Millat al-Islam

Chapter 113 · 5 verses · Imam M. A. Baker

Surah Al-Falaq in Afrikaans

Arabic with tafsir Listen to Surah Al-Falaq (1299 reciters)
Meccanسورة الفلق5 verses

بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ

قُلۡ أَعُوذُ بِرَبِّ ٱلۡفَلَقِ ١Sê: Ek neem my toevlug tot die Heer van die dagbreek مِن شَرِّ مَا خَلَقَ ٢teen die sonde wat Hy vasgestel het وَمِن شَرِّ غَاسِقٍ إِذَا وَقَبَ ٣en teen die groot duisternis, wanneer dit kom وَمِن شَرِّ ٱلنَّفَّٰثَٰتِ فِي ٱلۡعُقَدِ ٤en teen die boosheid van toordokters wanneer hulle oor knope blaas وَمِن شَرِّ حَاسِدٍ إِذَا حَسَدَ ٥en teen die boosheid van die afgunstige, wanneer sy naywer hoogty vier

Translation: Imam M. A. Baker.