بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ
إِذَا ٱلشَّمۡسُ كُوِّرَتۡ ١Wanneer die son opgevou وَإِذَا ٱلنُّجُومُ ٱنكَدَرَتۡ ٢en die sterre dof sal word وَإِذَا ٱلۡجِبَالُ سُيِّرَتۡ ٣wanneer die berge sal verdwyn وَإِذَا ٱلۡعِشَارُ عُطِّلَتۡ ٤en wanneer die dragtige kamele ver nalaat sal wees وَإِذَا ٱلۡوُحُوشُ حُشِرَتۡ ٥en die wilde diere versamel sal word وَإِذَا ٱلۡبِحَارُ سُجِّرَتۡ ٦en wanneer die riviere leeg sal loop وَإِذَا ٱلنُّفُوسُ زُوِّجَتۡ ٧en al die mense verenig sal word وَإِذَا ٱلۡمَوۡءُۥدَةُ سُئِلَتۡ ٨en wanneer die kind wat lewend begrawe is, sal vra بِأَيِّ ذَنۢبٍ قُتِلَتۡ ٩vir watter misdaad sy doodgemaak is وَإِذَا ٱلصُّحُفُ نُشِرَتۡ ١٠en wanneer die geskrifte versprei وَإِذَا ٱلسَّمَآءُ كُشِطَتۡ ١١en wanneer die hemel blootgelê word وَإِذَا ٱلۡجَحِيمُ سُعِّرَتۡ ١٢en wanneer die Hel aangesteek وَإِذَا ٱلۡجَنَّةُ أُزۡلِفَتۡ ١٣en die Paradys nader gebring sal word عَلِمَتۡ نَفۡسٌ مَّآ أَحۡضَرَتۡ ١٤dan sal elke siel weet wat dit voorberei het فَلَآ أُقۡسِمُ بِٱلۡخُنَّسِ ١٥Ek roep tot getuie die planete wat terugwyk ٱلۡجَوَارِ ٱلۡكُنَّسِ ١٦hulle koers volg en ondergaan وَٱلَّيۡلِ إِذَا عَسۡعَسَ ١٧en die nag wanneer dit heengaan وَٱلصُّبۡحِ إِذَا تَنَفَّسَ ١٨en die daeraad wanneer dit aanbreek إِنَّهُۥ لَقَوۡلُ رَسُولٍ كَرِيمٍ ١٩dit is sekerlik die woord van ’n edele Boodskapper ذِي قُوَّةٍ عِندَ ذِي ٱلۡعَرۡشِ مَكِينٍ ٢٠die besitter van mag, en bevestig in die aanwesigheid van die Heer van die Troon مُّطَاعٍ ثَمَّ أَمِينٍ ٢١een aan wie gehoorsaamheid toekom, die getroue وَمَا صَاحِبُكُم بِمَجۡنُونٍ ٢٢en julle metgesel is nie kranksinnig nie وَلَقَدۡ رَءَاهُ بِٱلۡأُفُقِ ٱلۡمُبِينِ ٢٣En waarlik, hy het hom self op die uithoeke van die wêreld gesien وَمَا هُوَ عَلَى ٱلۡغَيۡبِ بِضَنِينٍ ٢٤En hy is nie suinig met kennis aangaande die Onsigbare nie وَمَا هُوَ بِقَوۡلِ شَيۡطَٰنٍ رَّجِيمٍ ٢٥Ook is dit nie die woord van ’n vervloekte duiwel nie فَأَيۡنَ تَذۡهَبُونَ ٢٦Waarheen gaan julle dan إِنۡ هُوَ إِلَّا ذِكۡرٌ لِّلۡعَٰلَمِينَ ٢٧Dit is niks anders nie as ’n Vermaning vir die nasies لِمَن شَآءَ مِنكُمۡ أَن يَسۡتَقِيمَ ٢٨vir hom onder julle wat opreg wil wandel وَمَا تَشَآءُونَ إِلَّآ أَن يَشَآءَ ٱللَّهُ رَبُّ ٱلۡعَٰلَمِينَ ٢٩En julle sal nie wil nie, behalwe hulle vir wie Allah dit beskik; die Heer van die Wêrelde