بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ
سَبِّحِ ٱسۡمَ رَبِّكَ ٱلۡأَعۡلَى ١Verheerlik die Naam van u Heer, die Allerhoogste ٱلَّذِي خَلَقَ فَسَوَّىٰ ٢wat skep, en dan vervolmaak وَٱلَّذِي قَدَّرَ فَهَدَىٰ ٣en wat bepaal, en dan lei وَٱلَّذِيٓ أَخۡرَجَ ٱلۡمَرۡعَىٰ ٤wat die plante laat uitspruit فَجَعَلَهُۥ غُثَآءً أَحۡوَىٰ ٥en dit dan tot stof verdor سَنُقۡرِئُكَ فَلَا تَنسَىٰٓ ٦Ons sal u dit1 laat voordra, sodat u dit nooit sal vergeet nie إِلَّا مَا شَآءَ ٱللَّهُۚ إِنَّهُۥ يَعۡلَمُ ٱلۡجَهۡرَ وَمَا يَخۡفَىٰ ٧behalwe wat Allah wil ~ waarlik, Hy weet wat in die geheim en in die openbaar plaasvind وَنُيَسِّرُكَ لِلۡيُسۡرَىٰ ٨Ons sal u weg voorspoedig maak فَذَكِّرۡ إِن نَّفَعَتِ ٱلذِّكۡرَىٰ ٩Vermaan dan, want vermaning is goed سَيَذَّكَّرُ مَن يَخۡشَىٰ ١٠Hy wat vrees, sal oplettend wees وَيَتَجَنَّبُهَا ٱلۡأَشۡقَى ١١Maar die rampsalige wat dit vermy ٱلَّذِي يَصۡلَى ٱلنَّارَ ٱلۡكُبۡرَىٰ ١٢sal in die Vuur brand ثُمَّ لَا يَمُوتُ فِيهَا وَلَا يَحۡيَىٰ ١٣Daarin sal hy nie kan lewe en ook nie sterwe nie قَدۡ أَفۡلَحَ مَن تَزَكَّىٰ ١٤Voorspoedig is hy wat homself reinig وَذَكَرَ ٱسۡمَ رَبِّهِۦ فَصَلَّىٰ ١٥en die Naam van die Heer op sy lippe neem en bid بَلۡ تُؤۡثِرُونَ ٱلۡحَيَوٰةَ ٱلدُّنۡيَا ١٦Maar julle verkies die lewe van hierdie wêreld وَٱلۡأٓخِرَةُ خَيۡرٌ وَأَبۡقَىٰٓ ١٧terwyl die Hiernamaals beter is en ewig إِنَّ هَٰذَا لَفِي ٱلصُّحُفِ ٱلۡأُولَىٰ ١٨Waarlik, dit is in die ou geskrifte vermeld صُحُفِ إِبۡرَٰهِيمَ وَمُوسَىٰ ١٩die geskrifte van Abraham en Moses