بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ
وَٱلسَّمَآءِ وَٱلطَّارِقِ ١By die hemele en by die Aandster وَمَآ أَدۡرَىٰكَ مَا ٱلطَّارِقُ ٢Wat sal u laat verstaan wat die Aandster is ٱلنَّجۡمُ ٱلثَّاقِبُ ٣Dit is ’n skitterende ster إِن كُلُّ نَفۡسٍ لَّمَّا عَلَيۡهَا حَافِظٌ ٤En daar is geen siel waaroor daar nie ’n waker is nie فَلۡيَنظُرِ ٱلۡإِنسَٰنُ مِمَّ خُلِقَ ٥Laat die mens dus besef waarvan hy geskape is خُلِقَ مِن مَّآءٍ دَافِقٍ ٦Hy word geskep uit stortende water يَخۡرُجُ مِنۢ بَيۡنِ ٱلصُّلۡبِ وَٱلتَّرَآئِبِ ٧wat uit die ribbes en die ruggraat kom إِنَّهُۥ عَلَىٰ رَجۡعِهِۦ لَقَادِرٌ ٨Waarlik, Hy is by magte om die mens weer op te wek يَوۡمَ تُبۡلَى ٱلسَّرَآئِرُ ٩Op die Dag wanneer die geheime openbaar sal word فَمَا لَهُۥ مِن قُوَّةٍ وَلَا نَاصِرٍ ١٠dan sal hy geen krag of helper hê nie وَٱلسَّمَآءِ ذَاتِ ٱلرَّجۡعِ ١١By die wolk wat reën gee وَٱلۡأَرۡضِ ذَاتِ ٱلصَّدۡعِ ١٢en by die aarde wat plante laat voortspruit إِنَّهُۥ لَقَوۡلٌ فَصۡلٌ ١٣voorwaar, dit is ’n Beslissende Woord وَمَا هُوَ بِٱلۡهَزۡلِ ١٤en ook geen ydele Woord nie إِنَّهُمۡ يَكِيدُونَ كَيۡدًا ١٥Voorwaar, húlle beraam ’n plan وَأَكِيدُ كَيۡدًا ١٦en Ek beraam ’n plan فَمَهِّلِ ٱلۡكَٰفِرِينَ أَمۡهِلۡهُمۡ رُوَيۡدَۢا ١٧Skenk die ongelowiges dus uitstel ~ laat hulle alleen vir ’n tyd en wyl