أَلَمۡ تَرَ كَيۡفَ فَعَلَ رَبُّكَ بِأَصۡحَٰبِ ٱلۡفِيلِ ١Het u nie gesien hoe u Heer met die eienaars van die olifant gehandel het nieأَلَمۡ يَجۡعَلۡ كَيۡدَهُمۡ فِي تَضۡلِيلٍ ٢Het Hy nie hulle aanval in verwarring laat eindigوَأَرۡسَلَ عَلَيۡهِمۡ طَيۡرًا أَبَابِيلَ ٣en swerms roofvoëls op hulle laat neersak nieتَرۡمِيهِم بِحِجَارَةٍ مِّن سِجِّيلٍ ٤En hulle met klonte klei gewerpفَجَعَلَهُمۡ كَعَصۡفٍ مَّأۡكُولِۭ٥sodat hulle soos fyngekoude strooi gelyk het nie