وَيۡلٌ لِّكُلِّ هُمَزَةٍ لُّمَزَةٍ ١Wee elke lasteraar, kwaadsprekerٱلَّذِي جَمَعَ مَالًا وَعَدَّدَهُۥ ٢wat rykdom vergaar en dit telke male oor en oor telيَحۡسَبُ أَنَّ مَالَهُۥٓ أَخۡلَدَهُۥ ٣en meen dat sy rykdom hom vir ewig sal baatكـَلَّاۖ لَيُنۢبَذَنَّ فِي ٱلۡحُطَمَةِ ٤Nee, hy sal in die malende meul gewerp wordوَمَآ أَدۡرَىٰكَ مَا ٱلۡحُطَمَةُ ٥En wat sal u laat verstaan wat die malende meul isنَارُ ٱللَّهِ ٱلۡمُوقَدَةُ ٦Dit is die Vuur wat Allah aangesteek hetٱلَّتِي تَطَّلِعُ عَلَى ٱلۡأَفۡـِٔدَةِ ٧en waarvan die brandstof harte isإِنَّهَا عَلَيۡهِم مُّؤۡصَدَةٌ ٨Voorwaar, dit omsluit hulleفِي عَمَدٍ مُّمَدَّدَةِۭ٩in uitgestrekte kolomme