ملة الإسلام

السورة 109 · 6 آية · Imam M. A. Baker

سورة الكافرون باللغة الأفريكانية

السورة بالعربية مع التفسير استمع إلى سورة الكافرون (786 قارئاً)
مكيةسورة الكافرون٦ آية

بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ

قُلۡ يَٰٓأَيُّهَا ٱلۡكَٰفِرُونَ ١Sê: O ongelowiges لَآ أَعۡبُدُ مَا تَعۡبُدُونَ ٢Ek aanbid nie dít wat julle aanbid nie وَلَآ أَنتُمۡ عَٰبِدُونَ مَآ أَعۡبُدُ ٣nog minder aanbid julle Hom vir wie ek aanbid وَلَآ أَنَا۠ عَابِدٌ مَّا عَبَدتُّمۡ ٤Ook sal ek nie aanroep wie julle aanroep nie وَلَآ أَنتُمۡ عَٰبِدُونَ مَآ أَعۡبُدُ ٥nog minder roep julle Hom aan vir wie ek aanroep لَكُمۡ دِينُكُمۡ وَلِيَ دِينِ ٦Vir julle is daar júlle geloof en aanbidding, en vir my is daar mý geloof en aanbidding

الترجمة: Imam M. A. Baker.