إِذَا جَآءَ نَصۡرُ ٱللَّهِ وَٱلۡفَتۡحُ ١Wanneer die hulp van Allah en die oorwinning komوَرَأَيۡتَ ٱلنَّاسَ يَدۡخُلُونَ فِي دِينِ ٱللَّهِ أَفۡوَاجًا ٢sal u mense groepsgewys die godsdiens van Allah sien binne- gaanفَسَبِّحۡ بِحَمۡدِ رَبِّكَ وَٱسۡتَغۡفِرۡهُۚ إِنَّهُۥ كَانَ تَوَّابَۢا ٣Verkondig die lof van u Heer en vra om Sy beskerming. Waarlik, Hy is Berouaanvarend