ملة الإسلام

السورة 70 · 44 آية · Imam M. A. Baker

سورة المعارج باللغة الأفريكانية

السورة بالعربية مع التفسير استمع إلى سورة المعارج (1,289 قارئاً)
مكيةسورة المعارج٤٤ آية

بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ

سَأَلَ سَآئِلُۢ بِعَذَابٍ وَاقِعٍ ١’n Ondervraer vra na die straf wat weldra sal kom لِّلۡكَٰفِرِينَ لَيۡسَ لَهُۥ دَافِعٌ ٢oor die ongelowiges, wat niemand kan weerhou مِّنَ ٱللَّهِ ذِي ٱلۡمَعَارِجِ ٣van Allah, die Heer van die weë wat omhoog lei تَعۡرُجُ ٱلۡمَلَٰٓئِكَةُ وَٱلرُّوحُ إِلَيۡهِ فِي يَوۡمٍ كَانَ مِقۡدَارُهُۥ خَمۡسِينَ أَلۡفَ سَنَةٍ ٤Die engele en die Gees styg op na Hom in ’n Dag waarvan die maat vyftigduisend jare is فَٱصۡبِرۡ صَبۡرًا جَمِيلًا ٥Wees u dan verdraagsaam met lofwaardige geduld إِنَّهُمۡ يَرَوۡنَهُۥ بَعِيدًا ٦Voorwaar, hulle sien dit ver weg وَنَرَىٰهُ قَرِيبًا ٧maar Ons sien dit naby يَوۡمَ تَكُونُ ٱلسَّمَآءُ كَٱلۡمُهۡلِ ٨Die Dag waarop die hemel soos gesmelte koper sal wees وَتَكُونُ ٱلۡجِبَالُ كَٱلۡعِهۡنِ ٩en die berge soos wol وَلَا يَسۡـَٔلُ حَمِيمٌ حَمِيمًا ١٠en vriend nie na vriend sal vra nie يُبَصَّرُونَهُمۡۚ يَوَدُّ ٱلۡمُجۡرِمُ لَوۡ يَفۡتَدِي مِنۡ عَذَابِ يَوۡمِئِذِۭ بِبَنِيهِ ١١hoewel hulle mekaar kan sien. Die misdadige sal hom op daardie Dag van die straf wil vrykoop deur sy kinders وَصَٰحِبَتِهِۦ وَأَخِيهِ ١٢en sy vrou en sy broer وَفَصِيلَتِهِ ٱلَّتِي تُـٔۡوِيهِ ١٣en sy familielede wat aan hom toevlug verleen het وَمَن فِي ٱلۡأَرۡضِ جَمِيعًا ثُمَّ يُنجِيهِ ١٤en almal wat op aarde is, om só homself te verlos كـَلَّآۖ إِنَّهَا لَظَىٰ ١٥Volstrek nie! Waarlik, dit is ’n Vlammende Vuur نَزَّاعَةً لِّلشَّوَىٰ ١٦wat sy vel sal afskroei تَدۡعُواْ مَنۡ أَدۡبَرَ وَتَوَلَّىٰ ١٧dit sal hom opeis wat terugdeins en hom die rug toekeer وَجَمَعَ فَأَوۡعَىٰٓ ١٨en rykdom versamel en dit dan gierig terughou ۞ إِنَّ ٱلۡإِنسَٰنَ خُلِقَ هَلُوعًا ١٩Voorwaar, die mens is met ’n ongeduldige natuur geskape إِذَا مَسَّهُ ٱلشَّرُّ جَزُوعًا ٢٠vol weeklae as die kwaad hom oorval وَإِذَا مَسَّهُ ٱلۡخَيۡرُ مَنُوعًا ٢١maar as dit met hom goed gaan, is hy inhalig إِلَّا ٱلۡمُصَلِّينَ ٢٢behalwe diegene wat bid ٱلَّذِينَ هُمۡ عَلَىٰ صَلَاتِهِمۡ دَآئِمُونَ ٢٣en in hulle gebede volhard وَٱلَّذِينَ فِيٓ أَمۡوَٰلِهِمۡ حَقٌّ مَّعۡلُومٌ ٢٤en in wie se rykdom daar ’n vasgestelde deel is لِّلسَّآئِلِ وَٱلۡمَحۡرُومِ ٢٥vir die bedelaar en die behoeftige وَٱلَّذِينَ يُصَدِّقُونَ بِيَوۡمِ ٱلدِّينِ ٢٦en diegene wat die waarheid van die Oordeelsdag aanneem وَٱلَّذِينَ هُم مِّنۡ عَذَابِ رَبِّهِم مُّشۡفِقُونَ ٢٧en hulle wat die straf van hulle Heer vrees إِنَّ عَذَابَ رَبِّهِمۡ غَيۡرُ مَأۡمُونٍ ٢٨voorwaar, die straf van hulle Heer is iets waarteen daar geen beveiliging is nie وَٱلَّذِينَ هُمۡ لِفُرُوجِهِمۡ حَٰفِظُونَ ٢٩en diegene wat hulle geslagsdrifte beheers إِلَّا عَلَىٰٓ أَزۡوَٰجِهِمۡ أَوۡ مَا مَلَكَتۡ أَيۡمَٰنُهُمۡ فَإِنَّهُمۡ غَيۡرُ مَلُومِينَ ٣٠behalwe in die aanwesigheid van hulle vroue of van dié wat hulle regterhande besit, want dan sal gewis geen verwyt hulle tref nie فَمَنِ ٱبۡتَغَىٰ وَرَآءَ ذَٰلِكَ فَأُوْلَٰٓئِكَ هُمُ ٱلۡعَادُونَ ٣١maar diegene wat hierdie perke oorskry, hulle is die oortreders وَٱلَّذِينَ هُمۡ لِأَمَٰنَٰتِهِمۡ وَعَهۡدِهِمۡ رَٰعُونَ ٣٢En diegene wat eerlik handel met wat aan hulle toevertrou word, en hulle gelofte nakom وَٱلَّذِينَ هُم بِشَهَٰدَٰتِهِمۡ قَآئِمُونَ ٣٣en hulle wat opreg is in hulle getuienisse وَٱلَّذِينَ هُمۡ عَلَىٰ صَلَاتِهِمۡ يُحَافِظُونَ ٣٤en diegene wat hulle gebede nastrewe أُوْلَٰٓئِكَ فِي جَنَّٰتٍ مُّكۡرَمُونَ ٣٥Hulle is in Tuine, geëerd فَمَالِ ٱلَّذِينَ كَفَرُواْ قِبَلَكَ مُهۡطِعِينَ ٣٦Maar wat makeer die ongelowiges dat hulle na u toe snel عَنِ ٱلۡيَمِينِ وَعَنِ ٱلشِّمَالِ عِزِينَ ٣٧van regs en links in verskeie groepe أَيَطۡمَعُ كُلُّ ٱمۡرِيٍٕ مِّنۡهُمۡ أَن يُدۡخَلَ جَنَّةَ نَعِيمٍ ٣٨Verwag hulle almal om die Tuin van Verrukking binne te gaan كـَلَّآۖ إِنَّا خَلَقۡنَٰهُم مِّمَّا يَعۡلَمُونَ ٣٩Volstrek nie! Waarlik, Ons het hulle geskape uit wat hulle weet فَلَآ أُقۡسِمُ بِرَبِّ ٱلۡمَشَٰرِقِ وَٱلۡمَغَٰرِبِ إِنَّا لَقَٰدِرُونَ ٤٠Maar nee! Ek sweer, as die Heer van die Ooste en die Weste, dat Ons sekerlik Allermagtig is عَلَىٰٓ أَن نُّبَدِّلَ خَيۡرًا مِّنۡهُمۡ وَمَا نَحۡنُ بِمَسۡبُوقِينَ ٤١om in hulle plek beter volkere as hulle voort te bring, en Ons kan daarin nie verhinder word nie فَذَرۡهُمۡ يَخُوضُواْ وَيَلۡعَبُواْ حَتَّىٰ يُلَٰقُواْ يَوۡمَهُمُ ٱلَّذِي يُوعَدُونَ ٤٢Laat hulle hul aan ydele gesprekke oorgee en hulself vermaak totdat hulle die Dag wat aan hulle belowe word, tegemoetgaan يَوۡمَ يَخۡرُجُونَ مِنَ ٱلۡأَجۡدَاثِ سِرَاعًا كَأَنَّهُمۡ إِلَىٰ نُصُبٍ يُوفِضُونَ ٤٣die Dag wanneer hulle inderhaas uit hulle grafte sal opstaan, asof hulle na ’n bepaalde doelwit moet snel خَٰشِعَةً أَبۡصَٰرُهُمۡ تَرۡهَقُهُمۡ ذِلَّةٌۚ ذَٰلِكَ ٱلۡيَوۡمُ ٱلَّذِي كَانُواْ يُوعَدُونَ ٤٤met hulle oë neergeslaan; skande sal hulle bedek. Sodanig is die Dag wat aan hulle belowe word

الترجمة: Imam M. A. Baker.