ملة الإسلام

السورة 69 · 52 آية · Imam M. A. Baker

سورة الحاقة باللغة الأفريكانية

السورة بالعربية مع التفسير استمع إلى سورة الحاقة (1,346 قارئاً)
مكيةسورة الحاقة٥٢ آية

بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ

ٱلۡحَآقَّةُ ١Die volle Werklikheid مَا ٱلۡحَآقَّةُ ٢Wat is die volle Werklikheid وَمَآ أَدۡرَىٰكَ مَا ٱلۡحَآقَّةُ ٣En wat sal u laat besef wat die volle Werklikheid is كَذَّبَتۡ ثَمُودُ وَعَادُۢ بِٱلۡقَارِعَةِ ٤Thamoed en Aad het die ramp verloën فَأَمَّا ثَمُودُ فَأُهۡلِكُواْ بِٱلطَّاغِيَةِ ٥Wat Thamoed betref, hulle is deur ’n oorweldigende kreet vernietig وَأَمَّا عَادٌ فَأُهۡلِكُواْ بِرِيحٍ صَرۡصَرٍ عَاتِيَةٍ ٦En aangaande Aad, hulle is deur ’n felle, geweldige wind vernie- tig سَخَّرَهَا عَلَيۡهِمۡ سَبۡعَ لَيَالٍ وَثَمَٰنِيَةَ أَيَّامٍ حُسُومًاۖ فَتَرَى ٱلۡقَوۡمَ فِيهَا صَرۡعَىٰ كَأَنَّهُمۡ أَعۡجَازُ نَخۡلٍ خَاوِيَةٍ ٧wat Hy sewe nagte en agt dae aaneen oor hulle laat woed het, sodat u sou kon sien hoe die mense daardeur omvergegooi is, asof hulle uitgeholde palmboomstamme was فَهَلۡ تَرَىٰ لَهُم مِّنۢ بَاقِيَةٍ ٨Kan u dan enige oorblyfsel van hulle sien وَجَآءَ فِرۡعَوۡنُ وَمَن قَبۡلَهُۥ وَٱلۡمُؤۡتَفِكَٰتُ بِٱلۡخَاطِئَةِ ٩Ook Farao, en diegene wat vóór hom was, en die verwoeste stede, het groot sonde gepleeg فَعَصَوۡاْ رَسُولَ رَبِّهِمۡ فَأَخَذَهُمۡ أَخۡذَةً رَّابِيَةً ١٠En hulle was die boodskapper van hulle Heer ongehoorsaam, daarom het Hy hulle met ’n streng kastyding gestraf إِنَّا لَمَّا طَغَا ٱلۡمَآءُ حَمَلۡنَٰكُمۡ فِي ٱلۡجَارِيَةِ ١١Voorwaar, toe die water hoog gestyg het, het Ons julle in die ark vervoer لِنَجۡعَلَهَا لَكُمۡ تَذۡكِرَةً وَتَعِيَهَآ أُذُنٌ وَٰعِيَةٌ ١٢sodat Ons dit as ’n herinnering vir julle kon instel, en dat die oor wat kan onthou dit nooit vergeet nie فَإِذَا نُفِخَ فِي ٱلصُّورِ نَفۡخَةٌ وَٰحِدَةٌ ١٣Wanneer die basuin dan met ’n enkele kreet geblaas sal word وَحُمِلَتِ ٱلۡأَرۡضُ وَٱلۡجِبَالُ فَدُكَّتَا دَكَّةً وَٰحِدَةً ١٤en die aarde en die berge weggevoer sal word en met ’n enkele ineenstorting verbrysel sal word فَيَوۡمَئِذٍ وَقَعَتِ ٱلۡوَاقِعَةُ ١٥op daardie Dag sal die groot gebeurtenis plaasvind وَٱنشَقَّتِ ٱلسَّمَآءُ فَهِيَ يَوۡمَئِذٍ وَاهِيَةٌ ١٦en die hemel sal uiteenbars; daardie Dag sal dit swak wees وَٱلۡمَلَكُ عَلَىٰٓ أَرۡجَآئِهَاۚ وَيَحۡمِلُ عَرۡشَ رَبِّكَ فَوۡقَهُمۡ يَوۡمَئِذٍ ثَمَٰنِيَةٌ ١٧en die engele sal op die sye daarvan staan. En bo hulle sal ’n agttal daardie Dag die Troon van Mag van u Heer omhoog- hou يَوۡمَئِذٍ تُعۡرَضُونَ لَا تَخۡفَىٰ مِنكُمۡ خَافِيَةٌ ١٨Op daardie Dag sal julle blootgelê word, en geen geheim van julle sal verborge bly nie فَأَمَّا مَنۡ أُوتِيَ كِتَٰبَهُۥ بِيَمِينِهِۦ فَيَقُولُ هَآؤُمُ ٱقۡرَءُواْ كِتَٰبِيَهۡ ١٩Hy wat sy boek in die regterhand sal ontvang, sal sê: Kom, lees my boek إِنِّي ظَنَنتُ أَنِّي مُلَٰقٍ حِسَابِيَهۡ ٢٠Voorwaar, ek het geweet dat ek my rekening tegemoet sou kom فَهُوَ فِي عِيشَةٍ رَّاضِيَةٍ ٢١Hy sal dan ’n salige lewe lei فِي جَنَّةٍ عَالِيَةٍ ٢٢in ’n verhewe Tuin قُطُوفُهَا دَانِيَةٌ ٢٣waarvan die vrugte maklik bereikbaar sal wees كُلُواْ وَٱشۡرَبُواْ هَنِيٓـَٔۢا بِمَآ أَسۡلَفۡتُمۡ فِي ٱلۡأَيَّامِ ٱلۡخَالِيَةِ ٢٤Eet en drink smaaklik weens dít wat julle in vroeër dae vooruitgestuur het وَأَمَّا مَنۡ أُوتِيَ كِتَٰبَهُۥ بِشِمَالِهِۦ فَيَقُولُ يَٰلَيۡتَنِي لَمۡ أُوتَ كِتَٰبِيَهۡ ٢٥Maar hy wat sy boek in die linkerhand sal kry, sal sê: O, ek wens dat my boek nie aan my gegee was nie وَلَمۡ أَدۡرِ مَا حِسَابِيَهۡ ٢٦En het ek maar liewers nie geweet wat my oordeel is nie يَٰلَيۡتَهَا كَانَتِ ٱلۡقَاضِيَةَ ٢٧O, ek wens dat die dood maar liewers ’n einde aan my gemaak het مَآ أَغۡنَىٰ عَنِّي مَالِيَهۡۜ ٢٨My rykdom het my nie gebaat nie هَلَكَ عَنِّي سُلۡطَٰنِيَهۡ ٢٩my mag is van my weggeneem خُذُوهُ فَغُلُّوهُ ٣٠Gryp hom en boei hom ثُمَّ ٱلۡجَحِيمَ صَلُّوهُ ٣١en gooi hom dan in die Brandende Vuur ثُمَّ فِي سِلۡسِلَةٍ ذَرۡعُهَا سَبۡعُونَ ذِرَاعًا فَٱسۡلُكُوهُ ٣٢en bind hom dan vas met ’n ketting waarvan die lengte sewentig elmbooglengtes is إِنَّهُۥ كَانَ لَا يُؤۡمِنُ بِٱللَّهِ ٱلۡعَظِيمِ ٣٣Waarlik, hy het nie in Allah, die Grote, geglo nie وَلَا يَحُضُّ عَلَىٰ طَعَامِ ٱلۡمِسۡكِينِ ٣٤nóg het hy mense aangespoor om die armes te voed فَلَيۡسَ لَهُ ٱلۡيَوۡمَ هَٰهُنَا حَمِيمٌ ٣٥Daarom het hy Vandag geen vriend hier nie وَلَا طَعَامٌ إِلَّا مِنۡ غِسۡلِينٍ ٣٦en ook geen voedsel, behalwe verrotte kos لَّا يَأۡكُلُهُۥٓ إِلَّا ٱلۡخَٰطِـُٔونَ ٣٧wat niemand behalwe die sondaars sal eet nie فَلَآ أُقۡسِمُ بِمَا تُبۡصِرُونَ ٣٨Maar nee! Ek sweer by wat julle sien وَمَا لَا تُبۡصِرُونَ ٣٩en dit wat julle nie sien nie إِنَّهُۥ لَقَوۡلُ رَسُولٍ كَرِيمٍ ٤٠Voorwaar, dit is ’n woord van ’n geëerde Boodskapper وَمَا هُوَ بِقَوۡلِ شَاعِرٍۚ قَلِيلًا مَّا تُؤۡمِنُونَ ٤١en dit is nie die woord van ’n digter nie. Min is dit wat julle glo وَلَا بِقَوۡلِ كَاهِنٍۚ قَلِيلًا مَّا تَذَكَّرُونَ ٤٢Nóg is dit die woord van ’n waarsêer. Hoe weinig onthou julle تَنزِيلٌ مِّن رَّبِّ ٱلۡعَٰلَمِينَ ٤٣Dit is ’n openbaring van die Heer van die Wêrelde وَلَوۡ تَقَوَّلَ عَلَيۡنَا بَعۡضَ ٱلۡأَقَاوِيلِ ٤٤En indien hy1 enige woorde teen Ons vervals het لَأَخَذۡنَا مِنۡهُ بِٱلۡيَمِينِ ٤٥sou Ons hom sekerlik by die regterhand gegryp het ثُمَّ لَقَطَعۡنَا مِنۡهُ ٱلۡوَتِينَ ٤٦en dan sy lewensaar afgesny het فَمَا مِنكُم مِّنۡ أَحَدٍ عَنۡهُ حَٰجِزِينَ ٤٧en nie een van julle sou Ons van hom kon teruggehou het nie وَإِنَّهُۥ لَتَذۡكِرَةٌ لِّلۡمُتَّقِينَ ٤٨En waarlik, dit is ’n Vermaning vir die godvresendes وَإِنَّا لَنَعۡلَمُ أَنَّ مِنكُم مُّكَذِّبِينَ ٤٩En sekerlik weet Ons dat daar leuenaars onder julle is وَإِنَّهُۥ لَحَسۡرَةٌ عَلَى ٱلۡكَٰفِرِينَ ٥٠En dit is inderdaad ’n bron van vrees vir die ongelowiges وَإِنَّهُۥ لَحَقُّ ٱلۡيَقِينِ ٥١En voorwaar, dit is die naakte Waarheid فَسَبِّحۡ بِٱسۡمِ رَبِّكَ ٱلۡعَظِيمِ ٥٢Verheerlik daarom die naam van u Heer, die Allerhoogste

الترجمة: Imam M. A. Baker.