تَبَّتۡ يَدَآ أَبِي لَهَبٍ وَتَبَّ ١Aboe Lahab se hande sal vergaan, en hý sal vergaanمَآ أَغۡنَىٰ عَنۡهُ مَالُهُۥ وَمَا كَسَبَ ٢Sy rykdom en sy inkomste sal hom nie baat nieسَيَصۡلَىٰ نَارًا ذَاتَ لَهَبٍ ٣In die Vlammende Vuur sal hy brandوَٱمۡرَأَتُهُۥ حَمَّالَةَ ٱلۡحَطَبِ ٤en sy vrou ~ die skindertongفِي جِيدِهَا حَبۡلٌ مِّن مَّسَدِۭ٥sy sal ’n halter van palmveseltou om haar nek dra