ملة الإسلام

السورة 55 · 78 آية · Imam M. A. Baker

سورة الرحمن باللغة الأفريكانية

السورة بالعربية مع التفسير استمع إلى سورة الرحمن (1,425 قارئاً)
مدنيةسورة الرحمن٧٨ آية

بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ

ٱلرَّحۡمَٰنُ ١Die Barmhartige عَلَّمَ ٱلۡقُرۡءَانَ ٢het die Qur’ãn onderrig خَلَقَ ٱلۡإِنسَٰنَ ٣Hy het die mens geskape عَلَّمَهُ ٱلۡبَيَانَ ٤en hom geleer om te praat ٱلشَّمۡسُ وَٱلۡقَمَرُ بِحُسۡبَانٍ ٥Die son en die maan volg ’n berekende baan وَٱلنَّجۡمُ وَٱلشَّجَرُ يَسۡجُدَانِ ٦en die plante en die bome aanbid Hom وَٱلسَّمَآءَ رَفَعَهَا وَوَضَعَ ٱلۡمِيزَانَ ٧En die hemel het Hy hoog gevestig; en die maat het Hy bepaal أَلَّا تَطۡغَوۡاْ فِي ٱلۡمِيزَانِ ٨sodat julle die maat nie mag oorskry nie وَأَقِيمُواْ ٱلۡوَزۡنَ بِٱلۡقِسۡطِ وَلَا تُخۡسِرُواْ ٱلۡمِيزَانَ ٩en hou die weegskaal in stand op ’n billike wyse, en doen nie te kort aan die maat nie وَٱلۡأَرۡضَ وَضَعَهَا لِلۡأَنَامِ ١٠En die aarde het Hy vir Sy skepsels geskape فِيهَا فَٰكِهَةٌ وَٱلنَّخۡلُ ذَاتُ ٱلۡأَكۡمَامِ ١١daarin is vrugte en palmbome met blomskedes وَٱلۡحَبُّ ذُو ٱلۡعَصۡفِ وَٱلرَّيۡحَانُ ١٢en die graan, met hul blare en stingels vir voer, en welriekende plante فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ١٣Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken خَلَقَ ٱلۡإِنسَٰنَ مِن صَلۡصَٰلٍ كَٱلۡفَخَّارِ ١٤Hy het die mens uit droë klei geskape, soos erdewerk وَخَلَقَ ٱلۡجَآنَّ مِن مَّارِجٍ مِّن نَّارٍ ١٥en Hy het die djien uit ’n vlam van die Vuur geskape فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ١٦Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken رَبُّ ٱلۡمَشۡرِقَيۡنِ وَرَبُّ ٱلۡمَغۡرِبَيۡنِ ١٧Heer van die twee Oostes en Heer van die twee Westes فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ١٨Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken مَرَجَ ٱلۡبَحۡرَيۡنِ يَلۡتَقِيَانِ ١٩Hy het die twee watermassas vry laat vloei, en mekaar laat ont- moet بَيۡنَهُمَا بَرۡزَخٌ لَّا يَبۡغِيَانِ ٢٠tussen hulle is ’n versperring wat hulle nie verby kan steek nie فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ٢١Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken يَخۡرُجُ مِنۡهُمَا ٱللُّؤۡلُؤُ وَٱلۡمَرۡجَانُ ٢٢Daar kom uit albei pêrels en korale voort فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ٢٣Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken وَلَهُ ٱلۡجَوَارِ ٱلۡمُنشَـَٔاتُ فِي ٱلۡبَحۡرِ كَٱلۡأَعۡلَٰمِ ٢٤En Syne is die skepe wat hoog bo die see uitsteek soos berge فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ٢٥Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken كُلُّ مَنۡ عَلَيۡهَا فَانٍ ٢٦Almal wat daarop is, sal vergaan وَيَبۡقَىٰ وَجۡهُ رَبِّكَ ذُو ٱلۡجَلَٰلِ وَٱلۡإِكۡرَامِ ٢٧En die Aangesig van u Heer sal alleen voortbestaan, die Heer van Heiligheid en Eer فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ٢٨Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken يَسۡـَٔلُهُۥ مَن فِي ٱلسَّمَٰوَٰتِ وَٱلۡأَرۡضِۚ كُلَّ يَوۡمٍ هُوَ فِي شَأۡنٍ ٢٩Almal wat in die hemele en op die aarde is, smeek Hom om gunste. Elke oomblik is Hy in ’n toestand van Heiligheid فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ٣٠Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken سَنَفۡرُغُ لَكُمۡ أَيُّهَ ٱلثَّقَلَانِ ٣١Spoedig sal Ons met julle afreken, o julle twee leërs فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ٣٢Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken يَٰمَعۡشَرَ ٱلۡجِنِّ وَٱلۡإِنسِ إِنِ ٱسۡتَطَعۡتُمۡ أَن تَنفُذُواْ مِنۡ أَقۡطَارِ ٱلسَّمَٰوَٰتِ وَٱلۡأَرۡضِ فَٱنفُذُواْۚ لَا تَنفُذُونَ إِلَّا بِسُلۡطَٰنٍ ٣٣O vergadering van djien en mense! As julle in staat is om deur die streke van die hemele en die aarde te gaan, doen dit dan. Julle kan nie daar deurgaan nie, behalwe met verlof فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ٣٤Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken يُرۡسَلُ عَلَيۡكُمَا شُوَاظٌ مِّن نَّارٍ وَنُحَاسٌ فَلَا تَنتَصِرَانِ ٣٥Die Vlamme van Vuur en vonke van brons sal oor julle afgestuur word, dan sal julle nie in staat wees om jul te verdedig nie فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ٣٦Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken فَإِذَا ٱنشَقَّتِ ٱلسَّمَآءُ فَكَانَتۡ وَرۡدَةً كَٱلدِّهَانِ ٣٧Wanneer die hemel dan uitmekaar sal bars, sal dit rooi word soos rooi leer فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ٣٨Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken فَيَوۡمَئِذٍ لَّا يُسۡـَٔلُ عَن ذَنۢبِهِۦٓ إِنسٌ وَلَا جَآنٌّ ٣٩Op daardie Dag dan sal nóg mens nóg djien oor sy sonde ondervra word فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ٤٠Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken يُعۡرَفُ ٱلۡمُجۡرِمُونَ بِسِيمَٰهُمۡ فَيُؤۡخَذُ بِٱلنَّوَٰصِي وَٱلۡأَقۡدَامِ ٤١Die misdadigers sal aan hulle kenmerke herken word, en hulle sal aan die hare en die voete gegryp word فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ٤٢Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken هَٰذِهِۦ جَهَنَّمُ ٱلَّتِي يُكَذِّبُ بِهَا ٱلۡمُجۡرِمُونَ ٤٣Dít is die Hel, wat die misdadigers verloën يَطُوفُونَ بَيۡنَهَا وَبَيۡنَ حَمِيمٍ ءَانٍ ٤٤Dáár sal hulle tussen die Vuur en kokende water rondgaan فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ٤٥Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken وَلِمَنۡ خَافَ مَقَامَ رَبِّهِۦ جَنَّتَانِ ٤٦En vir hom wat vrees om voor sy Heer te staan, is daar twee Tuine فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ٤٧Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken ذَوَاتَآ أَفۡنَانٍ ٤٨met verskillende soorte plante فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ٤٩Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken فِيهِمَا عَيۡنَانِ تَجۡرِيَانِ ٥٠daarin is twee stromende fonteine فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ٥١Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken فِيهِمَا مِن كُلِّ فَٰكِهَةٍ زَوۡجَانِ ٥٢Daarin is pare van elke vrugtesoort فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ٥٣Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken مُتَّكِـِٔينَ عَلَىٰ فُرُشِۭ بَطَآئِنُهَا مِنۡ إِسۡتَبۡرَقٍۚ وَجَنَى ٱلۡجَنَّتَيۡنِ دَانٍ ٥٤hulle sal hul neervlei op beddens waarvan die binnevoerings van sy brokaat is. En die vrugte van die twee Tuine is byderhand فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ٥٥Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken فِيهِنَّ قَٰصِرَٰتُ ٱلطَّرۡفِ لَمۡ يَطۡمِثۡهُنَّ إِنسٌ قَبۡلَهُمۡ وَلَا جَآنٌّ ٥٦daarin sal diegene wees wat hulle oë in bedwang gehou het, en wat nóg man nóg djien aangeraak het فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ٥٧Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken كَأَنَّهُنَّ ٱلۡيَاقُوتُ وَٱلۡمَرۡجَانُ ٥٨asof hulle robyne of pêrels was فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ٥٩Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken هَلۡ جَزَآءُ ٱلۡإِحۡسَٰنِ إِلَّا ٱلۡإِحۡسَٰنُ ٦٠Is die beloning van goedheid iets anders as goedheid فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ٦١Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken وَمِن دُونِهِمَا جَنَّتَانِ ٦٢En buiten daardie twee is daar nog twee Tuine فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ٦٣Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken مُدۡهَآمَّتَانِ ٦٤donkergroen van kleur فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ٦٥Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken فِيهِمَا عَيۡنَانِ نَضَّاخَتَانِ ٦٦daarin is ook fonteine waarvan die water uitspuit فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ٦٧Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken فِيهِمَا فَٰكِهَةٌ وَنَخۡلٌ وَرُمَّانٌ ٦٨daarin is vrugte en dadelpalms en granate فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ٦٩Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken فِيهِنَّ خَيۡرَٰتٌ حِسَانٌ ٧٠Daarin is rein en beeldskone vroue فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ٧١Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken حُورٌ مَّقۡصُورَٰتٌ فِي ٱلۡخِيَامِ ٧٢skone maagde in pawiljoene gehuisves فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ٧٣Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken لَمۡ يَطۡمِثۡهُنَّ إِنسٌ قَبۡلَهُمۡ وَلَا جَآنٌّ ٧٤geen man of djien het hulle nog aangeraak nie فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ٧٥Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken مُتَّكِـِٔينَ عَلَىٰ رَفۡرَفٍ خُضۡرٍ وَعَبۡقَرِيٍّ حِسَانٍ ٧٦hulle sal hul neervly op groen kussings en pragtige tapyte فَبِأَيِّ ءَالَآءِ رَبِّكُمَا تُكَذِّبَانِ ٧٧Watter van die gunste van julle Heer sal julle dan ontken تَبَٰرَكَ ٱسۡمُ رَبِّكَ ذِي ٱلۡجَلَٰلِ وَٱلۡإِكۡرَامِ ٧٨geseënd is die naam van u Heer, die Heer van Heiligheid en Eer

الترجمة: Imam M. A. Baker.