أَلۡهَىٰكُمُ ٱلتَّكَاثُرُ ١Begeerte om skatte te vergaar, sal julle laat afdwaalحَتَّىٰ زُرۡتُمُ ٱلۡمَقَابِرَ ٢totdat julle in die graf neerdaalكـَلَّا سَوۡفَ تَعۡلَمُونَ ٣Nee, weldra sal julle dit te wete komثُمَّ كـَلَّا سَوۡفَ تَعۡلَمُونَ ٤Nogmaals, nee, weldra sal julle dit te wete komكـَلَّا لَوۡ تَعۡلَمُونَ عِلۡمَ ٱلۡيَقِينِ ٥Nee, as julle dit maar met sekerheid kon weetلَتَرَوُنَّ ٱلۡجَحِيمَ ٦Julle sal sekerlik die Hel sienثُمَّ لَتَرَوُنَّهَا عَيۡنَ ٱلۡيَقِينِ ٧julle sal dit met julle oë sienثُمَّ لَتُسۡـَٔلُنَّ يَوۡمَئِذٍ عَنِ ٱلنَّعِيمِ ٨Op dié Dag sal julle sekerlik aangaande Sy gunste ondervra word