ٱلۡقَارِعَةُ ١Die rampمَا ٱلۡقَارِعَةُ ٢Wat is die rampوَمَآ أَدۡرَىٰكَ مَا ٱلۡقَارِعَةُ ٣En wat weet u van die vreeslikheid van die rampيَوۡمَ يَكُونُ ٱلنَّاسُ كَٱلۡفَرَاشِ ٱلۡمَبۡثُوثِ ٤Die Dag waarop mense soos motte verstrooi sal wordوَتَكُونُ ٱلۡجِبَالُ كَٱلۡعِهۡنِ ٱلۡمَنفُوشِ ٥en die berge soos gekamde wol sal lykفَأَمَّا مَن ثَقُلَتۡ مَوَٰزِينُهُۥ ٦Dan, wat hom betref wie se goeie dade swaar sal weegفَهُوَ فِي عِيشَةٍ رَّاضِيَةٍ ٧hy sal ’n aangename lewe genietوَأَمَّا مَنۡ خَفَّتۡ مَوَٰزِينُهُۥ ٨Maar hy wie se goeie dade lig weegفَأُمُّهُۥ هَاوِيَةٌ ٩die bodemlose put sal sy moeder weesوَمَآ أَدۡرَىٰكَ مَا هِيَهۡ ١٠En weet u wat die bodemlose put isنَارٌ حَامِيَةُۢ ١١Dit is ’n Brandende Vuur