ملة الإسلام

السورة 99 · 8 آية · Imam M. A. Baker

سورة الزلزلة باللغة الأفريكانية

السورة بالعربية مع التفسير استمع إلى سورة الزلزلة (1,320 قارئاً)
مدنيةسورة الزلزلة٨ آية

بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ

إِذَا زُلۡزِلَتِ ٱلۡأَرۡضُ زِلۡزَالَهَا ١Wanneer die aarde geweldig sal skud وَأَخۡرَجَتِ ٱلۡأَرۡضُ أَثۡقَالَهَا ٢sy binneste na buite sal keer وَقَالَ ٱلۡإِنسَٰنُ مَا لَهَا ٣en die mens sal sê: Wat het haar oorgekom يَوۡمَئِذٍ تُحَدِّثُ أَخۡبَارَهَا ٤Sal sy op dié Dag haar verhaal vertel بِأَنَّ رَبَّكَ أَوۡحَىٰ لَهَا ٥asof u Heer aan haar openbaar gemaak het يَوۡمَئِذٍ يَصۡدُرُ ٱلنَّاسُ أَشۡتَاتًا لِّيُرَوۡاْ أَعۡمَٰلَهُمۡ ٦Op dié Dag sal groepe mense voorkom, en hulle werke sal aan hul getoon word فَمَن يَعۡمَلۡ مِثۡقَالَ ذَرَّةٍ خَيۡرًا يَرَهُۥ ٧En wie in die geringste goed gedoen het, dit sal hy sien وَمَن يَعۡمَلۡ مِثۡقَالَ ذَرَّةٍ شَرًّا يَرَهُۥ ٨en wie die geringste kwaad gedoen het, ook dít sal hy sien

الترجمة: Imam M. A. Baker.