وَٱلۡعَٰدِيَٰتِ ضَبۡحًا ١By hulle wat skreeuend stormفَٱلۡمُورِيَٰتِ قَدۡحًا ٢En hulle wat vuurvonke uitslaanفَٱلۡمُغِيرَٰتِ صُبۡحًا ٣En teen dagbreek plotseling ’n aanval doenفَأَثَرۡنَ بِهِۦ نَقۡعًا ٤en so ’n stofspoor laatفَوَسَطۡنَ بِهِۦ جَمۡعًا ٥en deur die vyandige menigtes breekإِنَّ ٱلۡإِنسَٰنَ لِرَبِّهِۦ لَكَنُودٌ ٦Voorwaar, die mens is ondankbaar teenoor sy Heerوَإِنَّهُۥ عَلَىٰ ذَٰلِكَ لَشَهِيدٌ ٧En waarlik, hy self is getuie daarvanوَإِنَّهُۥ لِحُبِّ ٱلۡخَيۡرِ لَشَدِيدٌ ٨en weens sy liefde vir rykdom is hy suinig۞ أَفَلَا يَعۡلَمُ إِذَا بُعۡثِرَ مَا فِي ٱلۡقُبُورِ ٩Weet hy dan nie dat wat in die grafte is, opgewek sal word nieوَحُصِّلَ مَا فِي ٱلصُّدُورِ ١٠en dat wat in die harte is, bekend gemaak sal word nieإِنَّ رَبَّهُم بِهِمۡ يَوۡمَئِذٍ لَّخَبِيرُۢ ١١Hulle Heer sal aangaande hulle op hierdie Dag goed ingelig wees