أَلَمۡ نَشۡرَحۡ لَكَ صَدۡرَكَ ١Het Ons nie u bors vir u breed gemaakوَوَضَعۡنَا عَنكَ وِزۡرَكَ ٢en die las van u weggeneemٱلَّذِيٓ أَنقَضَ ظَهۡرَكَ ٣wat u rug gebuig het nieوَرَفَعۡنَا لَكَ ذِكۡرَكَ ٤En u roem verhef nieفَإِنَّ مَعَ ٱلۡعُسۡرِ يُسۡرًا ٥Voorwaar, so kom gemak ná ongemakإِنَّ مَعَ ٱلۡعُسۡرِ يُسۡرًا ٦Voorwaar, so kom gemak ná ongemakفَإِذَا فَرَغۡتَ فَٱنصَبۡ ٧Daarom, wanneer u van angs bevry is, strewe dan harderوَإِلَىٰ رَبِّكَ فَٱرۡغَب ٨en spits u aandag alleen op u Heer toe