وَٱلتِّينِ وَٱلزَّيۡتُونِ ١By die vy en die olyfوَطُورِ سِينِينَ ٢En by die berg Sinaïوَهَٰذَا ٱلۡبَلَدِ ٱلۡأَمِينِ ٣En by hierdie Stad1 met sy vestingsلَقَدۡ خَلَقۡنَا ٱلۡإِنسَٰنَ فِيٓ أَحۡسَنِ تَقۡوِيمٍ ٤Voorwaar, Ons het die mens voortreflik geskapeثُمَّ رَدَدۡنَٰهُ أَسۡفَلَ سَٰفِلِينَ ٥Maar Ons laat hom verval tot die allerlaagsteإِلَّا ٱلَّذِينَ ءَامَنُواْ وَعَمِلُواْ ٱلصَّٰلِحَٰتِ فَلَهُمۡ أَجۡرٌ غَيۡرُ مَمۡنُونٍ ٦behalwe hulle wat glo en goeddoen; vir hulle is daar ’n oneindige beloningفَمَا يُكَذِّبُكَ بَعۡدُ بِٱلدِّينِ ٧Wie sal leuens aan u vertel omtrent die Oordeelsdagأَلَيۡسَ ٱللَّهُ بِأَحۡكَمِ ٱلۡحَٰكِمِينَ ٨Is dit nie Allah wat regverdig oordeel nie