Millat al-Islam

Chapter 112 · 4 verses · Imam M. A. Baker

Surah Al-Ikhlas in Afrikaans

Arabic with tafsir Listen to Surah Al-Ikhlas (1391 reciters)

بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ

قُلۡ هُوَ ٱللَّهُ أَحَدٌ ١Sê: Hy, Allah, is EEN ٱللَّهُ ٱلصَّمَدُ ٢Allah, die Selfgenoegsame لَمۡ يَلِدۡ وَلَمۡ يُولَدۡ ٣Hy verwek nie, ook is Hy nie verwek nie وَلَمۡ يَكُن لَّهُۥ كُفُوًا أَحَدُۢ ٤en niemand is soos Hy nie

Translation: Imam M. A. Baker.