Millat al-Islam

Chapter 111 · 5 verses · Imam M. A. Baker

Surah Al-Masadd in Afrikaans

Arabic with tafsir Listen to Surah Al-Masadd (1253 reciters)
Meccanسورة المسد5 verses

بِسۡمِ ٱللَّهِ ٱلرَّحۡمَٰنِ ٱلرَّحِيمِ

تَبَّتۡ يَدَآ أَبِي لَهَبٍ وَتَبَّ ١Aboe Lahab se hande sal vergaan, en hý sal vergaan مَآ أَغۡنَىٰ عَنۡهُ مَالُهُۥ وَمَا كَسَبَ ٢Sy rykdom en sy inkomste sal hom nie baat nie سَيَصۡلَىٰ نَارًا ذَاتَ لَهَبٍ ٣In die Vlammende Vuur sal hy brand وَٱمۡرَأَتُهُۥ حَمَّالَةَ ٱلۡحَطَبِ ٤en sy vrou ~ die skindertong فِي جِيدِهَا حَبۡلٌ مِّن مَّسَدِۭ ٥sy sal ’n halter van palmveseltou om haar nek dra

Translation: Imam M. A. Baker.